Albert Einstein: Verskil tussen weergawes

Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Taalwysigings
 
(13 wysigings tussenin deur 6 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 29:
}}
 
'''Albert Einstein [[Fellow of the Royal Society|FRS]]''' ([[14 Maart]] [[1879]] – [[18 April]] [[1955]]) was 'n [[teoretiese fisika|teoretiese fisikus]] wat wyd as die grootste [[wetenskaplike]] van die [[20ste eeu]] beskou word. Hy het die [[relatiwiteitsteorie]] voorgestel en groot bydraes tot die ontwikkeling van [[kwantummeganika]], [[statistiekestatistiese meganika]] en [[kosmologie]] gemaak. Hy is in [[1921]] die [[Nobelprys vir fisika]] in [[1921]] toegeken vir sy verduideliking van die [[fotoëlektriese effek]] en "vir sy diens gelewer aan Teoretiese Fisika".<ref>{{cite web |title=The Nobel Prize in Physics 1921 |publisher=Nobelprize.org |url=https://www.nobelprize.org/nobel_prizes/physics/laureates/1921/index.html |access-date=8 Oktober 2017 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20180617170415/https://www.nobelprize.org/nobel_prizes/physics/laureates/1921/index.html |archive-date=17 Junie 2018 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>
 
Na die formulering van sy [[Algemene relatiwiteit|algemene relatiwiteitsteorie]] word Einstein wêreldberoemd, 'n ongekende eer vir 'n wetenskaplike. In latere jare het sy beroemdheid bo enige ander wetenskaplike in die geskiedenis uitgestaan, en in omgangstaal is ''Einstein'' sinoniem met iemand van baie hoë [[intelligensie]] of die grootste [[genie]]. Sy gesig is ook een van die mees herkende in die wêreld oor. In [[1999]] is Einstein as "Persoon van die Eeu" deur [[Time Magazine]] benoem. Hierdie populariteit het ook gelei tot die wye gebruik van Einstein in advertensie en bemarking, en sluit selfs die registrasie van ''Albert Einstein'' as 'n [[handelsmerk]] in.
 
'n Eenheid in [[fotochemie]], die ''[[einstein (eenheid)|einstein]]'', sowel as die [[chemiese element]] [[einsteinium]] en die [[asteroïede]] [[2001 Einstein]] is ter ere na hom genoemvernoem.
 
== Biografie ==
=== Vroeë jare ===
==== Jeug en kollege ====
Einstein is gebore in [[1879]] in [[Ulm]] in die Koninkryk van Württemberg, [[Duitsland]] gebore, sowat 100 [[km]] oos van [[Stuttgart]]. Sy ouers was Hermann Einstein, 'n veerbedverkoopsman wat later elektrochemiese werke bedryf het, en sy vrou Pauline, née Koch. Die familie was Joods (en nie-getrou); Albert woon 'n Katolieke elementêre skool by en, neem op aandrang van sy moeder, neem [[viool]]lesse.
 
TerwylToe hy vyf was, wys sy oom vir hom 'n sak[[kompas]], en Einstein besef dat iets in die leë lug die naald beïnvloed; hy beskryf die ervaring later as een van die grootste openbarings in sy lewe. Alhoewel hy [[Model (fisies)|modelle]] en [[meganiese toestel]]letoestelle vir sy eie genot gebou het, is hy as 'n stadige leerder geag, moontlik weens [[disleksie]] of eenvoudig menssku wees. Hy het later sy ontwikkeling van die relatiwiteitsteorie aan hierdie "stadig wees" toegeken, en gesê dat hy tyd en ruimte later as die meeste ander kinders kon bepeins, en daarom 'n meer ontwikkelde intellek kon toepas. <!-- (He later credited his development of the theory of relativity to this slowness, saying that by pondering space and time later than most children, he was able to apply a more developed intellect.) -->
 
Einstein het [[wiskunde]] begin leer op twaalfjarige ouderdom begin leer. Daar is telkens 'n telkens herhaalde gerug dat hy wiskunde later in sy opvoeding gesak het, maar dit is nie waar nie; 'n verandering in die manier waarop punte toegeken is, het twyfel in latere jare veroorsaak. Twee van sy ooms het sy intellektuele belangstellings gevoed gedurende sy latere kinderjare en vroeë tienerjare gevoed deur boeke oor wiskunde en wetenskap voor te stel en te verskaf.
 
In [[1894]], ná die mislukking van Hermann se elektrochemiese besigheid, trek die Einsteins van [[München]] na [[Pavia]], [[Italië]], naby [[Milan]]; Albert bly agter om [[skool]] te voltooi (hy het 'n termyn alleen voltooi, en toe by sy familie in Pavia aangesluit).
 
Sy mislukking in die liberale kunste-gedeelte van die ''[[Eidgenössische Technische Hochschule]]'' (Federale Switserse Politegniese Universiteit, in [[Zürich]]) se toelatingseksamen die volgende jaar was 'n teëslag; hy word deur sy familie gestuur na [[Aarau]], [[Switserland]], om sekondêre skool te voltooi, en ontvang sy dimplomadiploma in [[1896]]. Einstein skryf daarna in by die ''Eidgenössische Technische Hochschule''. Daardie selfde jaar verwerp hy sy Duitse burgerskap, en word staatloos.
 
In [[1898]] ontmoet Einstein vir [[Mileva Maric]]Marić, 'n Serwiese klasmaat (en vriendin van [[Nikola Tesla]]), op wie hy verlief raak. In [[1900]] word hy sy onderrigdiploma gegun deur die ''Eidgenössische Technische Hochschule'', en word aanvaar as Switserse burger in [[1901]]. Gedurende hierdie tyd bespreek Einstein sy wetenskaplike belangstellings met 'n groep nabye vriende, insluitend Mileva. Hy en Mileva verwek 'n buite-egtelike dogter, LiserlLieserl, wat in Januarie [[1902]] gebore is.
 
==== Werk en doktorale studies ====
Ná graduering kon Einstein nie 'n onderrigpos vind nie, meestal weens die feit dat sy astrantheid as 'n jong man blykbaar meeste van sy professors geïrriteer het. Die vader van 'n klasmaat het hom gehelp om 'n pos as tegniese assistent [[patenteklerk]] by die Switserse Patentekantoor in [[1902]] te bekom. Daar het Einstein die waarde van [[uitvinder]]s se [[patent]]aansoeke beoordeel vir ontwerpe wat 'n kennis van fisika benodig het. Hy het ook geleer hoe om die kern van 'n aansoek raak te sien, ten spyte van somtyds slegte beskrywings, en was deur die direkteur geleer hoe "om myself[hom]self korrek uit te druk.". Hy het somtyds ontwerpsfoute reggemaak, terwyl hy die uitvoerbaarheid van hul werk oorweeg het.
 
Einstein trou met Mileva op [[6 Januarie]] [[1903]] met Mileva. Einstein se trouehuwelik met Mileva, wiewat 'n wiskundige was, was beide 'n persoonlike en intellektuele saak: Einstein het liefdevol verwys na Mileva as "'n skepsel wat my gelyke is, en wie so sterk en onafhanklik soos ek is." [[Abram Joffe]], in sy biografie oor Einstein, argumenteer dat Einstein bygestaan was deur Mileva. Hierdie is grootliks teenstrydig met [[Ronald W. Clark]] wie,wat in sy biografie, aanvoer dat Einstein afhanklik was opvan die afstand wat bestaan het in hul huwelik bestaan het, sodat hy die nodige afsondering kon hê om te kon werk.
 
Op [[14 Mei]] [[1904]] word Einsten se seun, Hals Albert Einstein, gebore. In [[1904]] word Einstein se posisie by die Switserse Patentekantoor permanent gemaak. Hy verkry sy [[PhD|doktoraal]] ná sy tesis "''On a new determination of molecular dimensions''" voltooi is in [[1905]] voltooi is.
 
Daardie selfde jaar skryf hy vier artikels wat die fondasies sou lêgrondslag vir moderne fisika sou lê, sonder veel [[wetenskaplike literatuur]] om na te verwys of vele wetenskaplike kollegas om die teorieë mee te kon bespreek. Meeste fisici stem saam dat drie van daardie artikels ([[Brown-beweging]], die [[fotoelektriesefotoëlektriese effek]] en [[spesiale relatiwiteit]]) Nobelpryse verdien het. Slegs die fotoelektriesefotoëlektriese effek sou wen; dit is ietwat ironies, omdataangesien Einstein veel beter bekend is vir relatiwiteit, maar dat die fotoelektriesefotoëlektriese effek heeltemaalheeltemal kwantum is en Einstein effe ongelukkig geraak het met die pad wat kwantumteorie sou volg. Wat hierdie artikels laat uitstaan, is dat, Einstein in elke geval, Einstein sonder huiwering 'n idee van teoretiese fisika geneem het tot by die logiese gevolge, en het geslaag daarin om eksperimentele resultate te verduidelik wat wetenskaplikes vir jare verstom het.
 
Hy dien hierdie artikels in na die "''Annalen der Physik''". Hulle word algemeen verwys na as die "''[[Annus Mirabilis Papers]]''" (vanuit [[Latyn]]: ''Uitsonderlike Jaar''). Die Internasionale Unie van Suiwer en Toegepaste Fisika ([[IUPAP]]) het beplan om die 100ste herdenkingsjaar van die publikasie van Einstein se uitgebreide werke in 1905 te herdenk as die ''[[:en:World Year Of Physics 2005|World Year Of Physics 2005]]''.
 
==== Finale jare ====
In [[1948]] dien Einstein op die oorspronklike komitee wat leigelei het tot die stigting van die [[Universiteit van Brandeis]]. In [[1952]] stel die [[Israel]]se regering voor dat Einstein die pos van tweede president inneem, maar Einstein wys die aanbod van die hand. Op [[30 Maart]] [[1953]] stel Einstein 'n hersiene verenigde [[Veld (fisika)|veldteorie]] bekend.
 
Hy is oorlede byin [[Princeton1955]] in [[1955Princeton]], VSA oorlede en los die Veralgemeende Gravitasieteorie onopgelos. Hy is dieselfde dag, veras inop [[Trenton18 April]] 1955, vin [[New JerseyTrenton]] op, [[18New AprilJersey]] 1955veras. Sy as is verstrooi op 'n onbekende plek verstrooi. Sy [[brein]] is behoue in 'n vlesfles deur Dr. Thomas Stoltz Harvey behou, die patoloog wat die na-doodse ondersoek op Einstein uitgevoer het.
 
== Religieuse beskouing ==
Einstein se religieuse beskouing word oor die algemeen as [[Deïsme|deïst]]ies gesien: hy het geglo in 'n "[[God]] wat homselfHomself ontbloot in die harmonie van alles wat bestaan, nie in 'n God wat homselfHomself bemoei met die noodlot en aksies van mense nie." Einstein wou "weet hoe God die wêreld geskep het"; ná hy deur [[Martin Buber]] gedruk is om sy religieuse oortuigings duidelik te maak, het Einstein uitgeroep,: "Wat ons (fisici) voor streef is net om Sy lyne soos Hom te trek." Hy het sy geloof as volg opgesom: "My geloof bestaan uit 'n nederige bewondering vir die onnabootsbare verheweVerhewe geesGees wat homselfHomself ontbloot in die geringste detail wat ons met ons brose en swak verstand kan waarneem."
 
Einstein se beskouing oor God en religie is gereflekteer in [http://en.wikiquote.org/wiki/Albert_Einstein sy aanhalings], baiewaarvan watbaie te sien is in [[Wikiquote]].
 
== Politieke beskouing ==
Einstein het homself as 'n [[Pasifisme|pasifis]] en [[Medemenslikheid|medemenslik]]medemenslike geag. EinsteinHy het eens gesê,: "Ek glo Gandhi se beskouing was die mees verligte van alle politieke mense van ons tyd. Ons moet streef om dinge in sy gees te doen: om nie geweld te gebruik om vir ons oortuigings te veg nie, maar deur nie deel te neem aan enigiets wat jy glo 'n euwel is nie." Einstein se beskouing van ander kwessies, insluitend [[sosialisme]], [[McCarthyisme]] en [[rassisme]], was kontroversieel (sien [[Einstein oor sosialisme]]). EinsteinHy was 'n medestigter van die liberale [[Duitse Demokratiese Party]].
 
Die Amerikaanse [[FBI]] het 'n 1427-bladsy lêer oor sy aktiwiteite aangehou en aangeraai dat hy verhoed word van immigrasieom totna die [[Verenigde State van Amerika]] te immigreer volgens die "[[:en:Alien Exclusion Act|Alien Exclusion Act]]";. dieDie aantyging was dat Einstein "glo in, adviseer, raai aan of leer 'n doktrine wat, in 'n wetlike sin, soos deur howe in ander gevalle voorgehou is, 'sal toelaat dat [[Anargisme|anargie]] ongekeer inkruip' en lei tot 'n 'regering in naam alleen'", onder andere aanklagtes.
 
Einstein was gekant teen tiranniese vorme van regering, en om hierdie rede (tesame met sy [[Judaïsme|Joodse]] agtergrond) het hy die Nazi-bewind teëgestaan en uit Duitsland gevlug kort ná die instelling daarvan. Hy was eers ten gunste van die bou van die [[atoombom]], om te verseker dat [[Adolf Hitler|Hitler]] dit nie eerste doen nie, en het selfs 'n [[Einstein-Szilárd-brief|brief]] aan [[president]] [[Franklin D. Roosevelt|Franklin Delano Roosevelt]] onderteken (gedateer [[2 Augustus]] [[1939]]), voor die [[Tweede Wêreldoorlog]] uitgebreek het, geskryf deur [[Leó Szilárd]], wat hom aangemoedig het om 'n program te begin om 'n kernwapen te ontwikkel. Roosevelt het geantwoord deur 'n komitee opsaam te stel wat moes navors of [[uraan]] as 'n wapen gebruik kon word, wat 'n paar jaar later deur die [[Manhattan-projek]] vervangopgevolg is.
 
Tog, het Einstein na die oorlog het Einstein homself bearbei vir [[kernontwapening]] en 'n [[wêreldregering]].
 
Albert Einstein was 'n ondersteuner van [[Sionisme]], maar nooit sonder voorbehoud nie. Byvoorbeeld, hy het sterk kritiek gelewer op [[Menachem Begin]] en "fascistiese elemente in Israel" in 'n [[brief in 1948]] brief aan die [[New York Times]]. Hy het Joodse vestiging in die antieke setel van [[Judaïsme]] voorgestaan, en was aktief in die daarstelling van die [[Hebreeuse Universiteit]] invan [[Jerusalem]], aan wie hy al sy dokumente en skripsies bemaak het. Hy was wel gekant teen nasionalisme en skepties oor of 'n Joodse nasiestaat die beste oplossing was. Hy mag oorspronklik in gedagte gehad het dat Jode en Arabiere vreedsaam saamleef in dieselfde land. In sy latere lewe het hy 'n aanbod van die hand gewys om die tweede president van die nuut-geskeptenuutgeskepte staat van [[Israel]] te word.
 
Albert Einstein, tesame met [[Albert Schweitzer]] en [[Bertrand Russell]], het geveg teen kerntoetse en -bomme. Met die [[Pugwash Konferensies oor Wetenskap en Wêreldsake]] het hy en Bertrand Russell het hy die Russell-Einstein Manifes gepubliseer en verskeie konferensies georganiseer.
 
== Verwysings ==
Lyn 88:
 
== Bronne ==
* [[Ronald W. Clark|Clark, Ronald W.]] (1971). ''Einstein: The Life and Times''. ISBN 0-380-44123-3
* [[Abraham Pais|Pais, Abraham]] (1982). ''Subtle is the Lord. The Science and the Life of Albert Einstein''. ISBN 0-19-520438-7
* [[Hart, Michael H. Hart]],(Julie 1992) ''[[The 100]]'', Carol Publishing Group, July 1992, paperback, 576 pagesbladsye, ISBN 0-8065-1350-0
 
== Werke deur Albert Einstein ==
Lyn 132:
{{DEFAULTSORT:Einstein, Albert}}
[[Kategorie:Amerikaanse akademici]]
[[Kategorie:OostenrykseAmerikaanse Jodeaktiviste]]
[[Kategorie:Amerikaanse fisici]]
[[Kategorie:Amerikaanse Jode]]
Reël 140 ⟶ 141:
[[Kategorie:Duitse Jode]]
[[Kategorie:Duitse uitvinders]]
[[Kategorie:Oostenrykse Jode]]
[[Kategorie:Oostenrykse wetenskaplikes]]
[[Kategorie:Switserse Jode]]
[[Kategorie:Switserse wetenskaplikes]]
Reël 148 ⟶ 147:
[[Kategorie:Mense in die Sjoa]]
[[Kategorie:Nobelprys vir Fisika wenners]]
[[Kategorie:Sioniste]]
[[Kategorie:Teoretiese fisici]]
[[Kategorie:Geboortes in 1879]]