Werner Mölders: Verskil tussen weergawes
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Verbeter |
No edit summary Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf |
||
Lyn 1:
[[Lêer:Bundesarchiv_Bild_146-1971-116-29,_Werner_Mölders.jpg|duimnael|Mölders (1940)]]
'''Werner Mölders''' ([[18 Maart]] [[1913]] - [[22 November]] [[1941]]) was 'n Duitse [[Luftwaffe]]-vlieënier in die [[Tweede Wêreldoorlog]], vleuelbevelvoerder en die voorste Duitse [[bobaasvlieënier]] in die Spaanse Burgeroorlog. Hy het die eerste vlieënier in die lugvaartgeskiedenis geword wat 100 lugoorwinnings behaal het, dit wil sê 100 vliegtuig gevegte wat tot die vernietiging van die vyandelike vliegtuig gelei het, en was baie versier vir sy prestasies. Mölders was instrumenteel in die ontwikkeling van nuwe vegtaktieke wat gelei het tot die vorming van die vinger-vier strategie. Hy is dood in 'n lugongeluk waarin hy 'n passasier was.
|