Litiumoksied: Verskil tussen weergawes
Jcwf (besprekings | bydraes) No edit summary |
Jcwf (besprekings | bydraes) No edit summary |
||
(Een wysiging tussenin deur dieselfde gebruiker nie gewys nie) | |||
Lyn 23: | Lyn 23: | ||
==Kristalstruktuur== |
==Kristalstruktuur== |
||
Die stof het die [[fluoriet|antifluoriet]]struktuur met litiumatome op die fluooratome se plek en suurstof op die kalsiumatome s'n. Die struktuur is kubies. Die stof is 'n [[diamagnetisme|diamagnetiese]] [[halfgeleier]] met 'n groot bandgaping (4,85 eV).<ref name="MP">{{cite web|url=https://next-gen.materialsproject.org/materials/mp-1960#:~:text=Li%E2%82%82O%20is%20Fluorite%20structured%20and,eight%20equivalent%20Li%C2%B9%E2%81%BA%20atoms.|title=Li2O|publisher=Materials Explorer|accessdate=20 Julie 2023}}</ref> By hoër temperature (~1200K) gaan die stof oor in 'n fase met hoë ioniese beweeglikheid van die {{chem|Li|+}}-ioon.<ref>{{cite journal|authors=Goel, P., Choudhury, N. & Chaplot, S.L. |title=Lattice dynamics of lithium oxide. |journal=Pramana - J Phys|volume=63|pages=409–412|year=2004|doi=10.1007/BF02705007}}</ref> |
Die stof het die [[fluoriet|antifluoriet]]struktuur met litiumatome op die fluooratome se plek en suurstof op die kalsiumatome s'n. Die struktuur is kubies. Die stof is 'n [[diamagnetisme|diamagnetiese]] [[halfgeleier]] met 'n groot [[bandgaping]] (4,85 eV).<ref name="MP">{{cite web|url=https://next-gen.materialsproject.org/materials/mp-1960#:~:text=Li%E2%82%82O%20is%20Fluorite%20structured%20and,eight%20equivalent%20Li%C2%B9%E2%81%BA%20atoms.|title=Li2O|publisher=Materials Explorer|accessdate=20 Julie 2023}}</ref> By hoër temperature (~1200K) gaan die stof oor in 'n fase met hoë ioniese beweeglikheid van die {{chem|Li|+}}-ioon.<ref>{{cite journal|authors=Goel, P., Choudhury, N. & Chaplot, S.L. |title=Lattice dynamics of lithium oxide. |journal=Pramana - J Phys|volume=63|pages=409–412|year=2004|doi=10.1007/BF02705007}}</ref> |
||
==Chemiese eienskappe== |
==Chemiese eienskappe== |
||
Lyn 36: | Lyn 36: | ||
== Verwysings == |
== Verwysings == |
||
{{Verwysings}} |
{{Verwysings}} |
||
{{chemiesaadjie}} |
{{chemiesaadjie}} |
||
{{Oksiede}} |
|||
{{Normdata}} |
{{Normdata}} |
||
Huidige wysiging sedert 21:13, 9 Junie 2024
Algemeen | |
---|---|
Naam | Litiumoksied |
Chemiese formule | Li2O |
Molêre massa | 29,88 g/mol[1] |
CAS-nommer | 12057-24-8[1] |
Voorkoms | Wit vaste stof |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | 465 pm [2] |
Ruimtegroep | Fm3m |
Nommer | 225 |
Strukturbericht | C1 |
Smeltpunt | 1427 °C[1] |
Kookpunt | |
Digtheid | 2,013 [g/cm3][1] |
Oplosbaarheid | |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | onbrandbaar |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Litiumoksied (Li2O) is 'n anorganiese chemiese verbinding. Dit is 'n wit vaste stof. Alhoewel dit nie spesifiek belangrik is nie, word baie materiale beoordeel op grond van hul Li2O inhoud.
Kristalstruktuur
[wysig | wysig bron]Die stof het die antifluorietstruktuur met litiumatome op die fluooratome se plek en suurstof op die kalsiumatome s'n. Die struktuur is kubies. Die stof is 'n diamagnetiese halfgeleier met 'n groot bandgaping (4,85 eV).[2] By hoër temperature (~1200K) gaan die stof oor in 'n fase met hoë ioniese beweeglikheid van die Li+-ioon.[3]
Chemiese eienskappe
[wysig | wysig bron]Litiumoksied kan verkry word deur litiumnitraat sterk te verhit:[4]
Dit los in water stadig op en vorm 'n sterk basis:
Batterye
[wysig | wysig bron]Daar is in 2023 baie navorsing na litium-lugbatterye waarin litiumoksied 'n rol speel. Ongelukkig kan litium met suurstof ook ander oksiede vorm soos litiumsuperoksied LiO2 en litiumperoksied Li2O2 en dit veroorsaak komplikasies soos 'n groot oorpotensiaal wat vereis word om kinetiese probleme te oorwin. Daar word gesoek na geskikte katalisators soos grafeen met iridiumoksied[5] of die heemmolekuul[6] om hierdie probleme te oorwin.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "MSDS". Alfa Aesar. Besoek op 20 Julie 2023.
- ↑ 2,0 2,1 "Li2O". Materials Explorer. Besoek op 20 Julie 2023.
- ↑ Goel, P., Choudhury, N. & Chaplot, S.L. (2004). "Lattice dynamics of lithium oxide". Pramana - J Phys. 63: 409–412. doi:10.1007/BF02705007.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ A.F. Holleman (1903). Leerboek der anorganische chemie.
- ↑ Qiao, Y., Jiang, K., Deng, H. (2019). "A high-energy-density and long-life lithium-ion battery via reversible oxide–peroxide conversion". Nat Catal. 2: 1035–1044. doi:10.1038/s41929-019-0362-z.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ Ryu, WH., Gittleson, F., Thomsen, J. (2016). "Heme biomolecule as redox mediator and oxygen shuttle for efficient charging of lithium-oxygen batteries". Nat Commun. 7: 12925. doi:10.1038/ncomms12925.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)