Lusern: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
No edit summary |
k r2.7.2) (robot Verander: ja:ムラサキウマゴヤシ |
||
Lyn 71: | Lyn 71: | ||
[[is:Refasmári]] |
[[is:Refasmári]] |
||
[[it:Medicago sativa]] |
[[it:Medicago sativa]] |
||
[[ja: |
[[ja:ムラサキウマゴヤシ]] |
||
[[ka:იონჯა]] |
[[ka:იონჯა]] |
||
[[la:Medica]] |
[[la:Medica]] |
Wysiging soos op 11:28, 28 Augustus 2012
Lusern | |
---|---|
Medicago sativa | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. sativa
|
Binomiale naam | |
Medicago sativa | |
Subspesies | |
Medicago sativa subsp. ambigua (Trautv.) Tutin |
Lusern (Medicago sativa) is 'n meerjarige plant. Afhangende van die die variëteit en klimaat kan dit vyf tot twaalf jaar oud word. Met 'n hoogte tot 1 m en trossies klein blou blomme lyk dit baie soos die Klawer (Trifolium). Die plant beskik oor 'n diep en sterk ontwikkelde wortelstelsel wat tot 4,5 m kan uitstrek. Dit help die plant om tydelike droogtes te oorleef.
Lusern is inheems aan Europa en word wêreldwyd as veevoer verbou.
-
'n Lusernveld.
-
Bale lusern.
-
Blom van naby.
-
Sade
Verwysings
- ↑ "Medicago sativa – ILDIS LegumeWeb". ildis.org. Besoek op 7 Maart 2008.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Medicago sativa. |