Sarah Stevenson: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
No edit summary |
k r2.7.1) (robot Bygevoeg: nl:Sarah Stevenson |
||
Lyn 12: | Lyn 12: | ||
[[en:Sarah Stevenson]] |
[[en:Sarah Stevenson]] |
||
[[fr:Sarah Stevenson]] |
[[fr:Sarah Stevenson]] |
||
[[hu:Sarah Stevenson]] |
|||
[[it:Sarah Stevenson]] |
[[it:Sarah Stevenson]] |
||
[[ko:세라 스티븐슨]] |
[[ko:세라 스티븐슨]] |
||
[[ |
[[nl:Sarah Stevenson]] |
||
[[no:Sarah Stevenson]] |
[[no:Sarah Stevenson]] |
||
[[pl:Sarah Stevenson]] |
[[pl:Sarah Stevenson]] |
Wysiging soos op 13:43, 7 Augustus 2012
Sarah Diana Stevenson (gebore 30 Maart 1983, Doncaster) is 'n Britse Taekwondo-atleet vanaf Bentley naby Doncaster in Engeland.
Stevenson eindig vierde tydens haar Olimpiese debuut in 2000. Tydens die Spele van 2008 wen sy 'n brons medalje nadat 'n beoordelingsfout reggestel is. Dit maak haar die eerste Brit om 'n medalje in die sport te verower. Sy wen goud tydens die 2012 Olimpiese Kwalifiseering ten spyte daarvan dat haar hand gebreek is.
Tydens die openingseremonie van die Olimpiese Somerspele van 2012 het Stevenson die Olimpiese eed namens die atlete afgelê.