Litiumoksied: Verskil tussen weergawes
Jcwf (besprekings | bydraes) No edit summary |
Jcwf (besprekings | bydraes) No edit summary |
||
Lyn 29: | Lyn 29: | ||
Dit los in water stadig op en vorm 'n sterk basis: |
Dit los in water stadig op en vorm 'n sterk basis: |
||
:<math>{Li_2O(s) + H_2O(l)} \to {2LiOH(aq)} \to {2Li^+(aq) +2OH^-(aq)} </math> |
:<math>{Li_2O(s) + H_2O(l)} \to {2LiOH(aq)} \to {2Li^+(aq) +2OH^-(aq)} </math> |
||
==Batterye== |
|||
Daar is in 2023 baie navorsing na litium-lugbatterye waarin litiumoksied 'n rol speel. Ongelukkig kan litium met suurstof ook ander oksiede vorm soos litiumsuperoksied {{chem|Li|O|2}} en litiumperoksied {{chem|Li|2|O|2}} en dit veroorsaak komplikasies soos 'n groot oorpotensiaal wat vereis word om kinetiese probleme te oorwin. Daar word gesoek na geskikte katalisators soos grafeen met [[iridiumoksied]]<ref>{{cite journal|authors=Qiao, Y., Jiang, K., Deng, H. |title=A high-energy-density and long-life lithium-ion battery via reversible oxide–peroxide conversion. |journal=Nat Catal|volume=2|pages=1035–1044|year=2019|doi=10.1038/s41929-019-0362-z}}</ref> of die heemmolekuul<ref>{{cite journal|authors=Ryu, WH., Gittleson, F., Thomsen, J.|titel= Heme biomolecule as redox mediator and oxygen shuttle for efficient charging of lithium-oxygen batteries|journal=Nat Commun |volume=7|pages=12925|year=2016|doi=10.1038/ncomms12925}}</ref> om hierdie probleme te oorwin. |
|||
== Verwysings == |
== Verwysings == |
Wysiging soos op 13:39, 20 Julie 2023
Algemeen | |
---|---|
Naam | Litiumoksied |
Chemiese formule | Li2O |
Molêre massa | 80,043 g/mol |
CAS-nommer | 12057-24-8[1] |
Voorkoms | Wit vastestof |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | 465 pm [2] |
Ruimtegroep | Fm3m |
Strukturbericht | C1 |
Smeltpunt | 1427 °C[1] |
Kookpunt | |
Digtheid | 2,013 [g/cm3][1] |
Oplosbaarheid | |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | onbrandbaar |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Litiumoksied (Li2O) is 'n anorganiese chemiese verbinding. Dit is 'n wit vaste stof. Alhoewel dit nie spesifiek belangrik is nie, word baie materiale beoordeel op grond van hul Li2O inhoud.
Kristalstruktuur
Die stof het die antifluorietstruktuur met litiumatome op die fluooratome se plek en suurstof op die kalsiumatome s'n. Die struktuur is kubies. Die stof is 'n diamagnetiese halfgeleier met 'n groot bandgaping (4,85 eV).[2]
Chemiese eienskappe
Litiumoksied kan verkry word deur litiumnitraat sterk te verhit:[3]
Dit los in water stadig op en vorm 'n sterk basis:
Batterye
Daar is in 2023 baie navorsing na litium-lugbatterye waarin litiumoksied 'n rol speel. Ongelukkig kan litium met suurstof ook ander oksiede vorm soos litiumsuperoksied LiO2 en litiumperoksied Li2O2 en dit veroorsaak komplikasies soos 'n groot oorpotensiaal wat vereis word om kinetiese probleme te oorwin. Daar word gesoek na geskikte katalisators soos grafeen met iridiumoksied[4] of die heemmolekuul[5] om hierdie probleme te oorwin.
Verwysings
- ↑ 1,0 1,1 1,2 "MSDS". Alfa Aesar. Besoek op 20 Julie 2023.
- ↑ 2,0 2,1 "Li2O". Materials Explorer. Besoek op 20 Julie 2023.
- ↑ A.F. Holleman (1903). Leerboek der anorganische chemie.
- ↑ Qiao, Y., Jiang, K., Deng, H. (2019). "A high-energy-density and long-life lithium-ion battery via reversible oxide–peroxide conversion". Nat Catal. 2: 1035–1044. doi:10.1038/s41929-019-0362-z.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ Ryu, WH., Gittleson, F., Thomsen, J. (2016). "Heme biomolecule as redox mediator and oxygen shuttle for efficient charging of lithium-oxygen batteries". Nat Commun. 7: 12925. doi:10.1038/ncomms12925.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)