Moskeeswael: Verskil tussen weergawes
k robot Bygevoeg: fr:Hirondelle des mosquées |
JMK (besprekings | bydraes) taaldetail |
||
Lyn 16: | Lyn 16: | ||
==Identifikasie== |
==Identifikasie== |
||
Moskeeswaels lyk baie soos 'n reuse [[rooinekswael]] met 'n algemene lengte van 25cm en 'n gewig van 45g by volwassenes. Hul bolywe is blou, anders as die rooinekswael se rooi bolyf. Die moskeeswael se gesig en onderlyf is wel rooierig, maar hul ondervlerke is wit met donker vliegvere. Die stert is gevurk en kom iets ronder by die mannetjies voor. Onvolwasse voëls is minder |
Moskeeswaels lyk baie soos 'n reuse [[rooinekswael]] met 'n algemene lengte van 25cm en 'n gewig van 45g by volwassenes. Hul bolywe is blou, anders as die rooinekswael se rooi bolyf. Die moskeeswael se gesig en onderlyf is wel rooierig, maar hul ondervlerke is wit met donker vliegvere. Die stert is gevurk en kom iets ronder by die mannetjies voor. Onvolwasse voëls is minder kleurryk en meer bruin, met aansienlik minder kontrasterende kleure. |
||
Die moskeeswael lyk ook baie op die [[rooiborsswael]], maar is ietwat groter en het korter sterte. Die donker kroon steek ook nie verby die oë van 'n moskeeswael nie, maar wel by 'n rooiborsswael. |
Die moskeeswael lyk ook baie op die [[rooiborsswael]], maar is ietwat groter en het korter sterte. Die donker kroon steek ook nie verby die oë van 'n moskeeswael nie, maar wel by 'n rooiborsswael. |
||
Lyn 26: | Lyn 26: | ||
==Verspreiding== |
==Verspreiding== |
||
Die moskeeswael word aangetref in die meeste dele van [[Afrika]], |
Die moskeeswael word aangetref in die meeste dele van [[Afrika]], suid van die [[Sahara]], maar is die algemeenste in die Weste. Die voëls migreer nie, maar sal reëns tot 'n sekere mate volg. |
||
==Habitat== |
==Habitat== |
||
Moskeeswaels verkies oop velde met bome en beboude gebiede. Hulle word gewoonlik in pare en swerms aangetref en selde as enkel voëls. Die voëls bou toe modderneste met 'n |
Moskeeswaels verkies oop velde met bome en beboude gebiede. Hulle word gewoonlik in pare en swerms aangetref en selde as enkel voëls. Die voëls bou toe modderneste met 'n buisagtige opening; die neste word veral aangetref in die krake van, of onder brûe en soortegelyk strukture, benewens verlate geboue, gate in bome en grotte. |
||
==Voortplanting== |
==Voortplanting== |
||
Lyn 39: | Lyn 39: | ||
==Subspesies== |
==Subspesies== |
||
* |
* ''C. s. senegalensis'' |
||
* |
* ''C. s. saturatior'' |
||
* |
* ''C. s. monteiri'' |
||
==Sien ook== |
==Sien ook== |
Wysiging soos op 10:25, 8 Maart 2012
Moskeeswael | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Cecropis
|
Spesie: | C. senegalensis
|
Binomiale naam | |
Cecropis senegalensis (Linnaeus, 1766)
| |
Sinonieme | |
|
Die moskeeswael (Cecropis senegalensis en Hirundo senegalensis) is 'n lid van die swaelfamilie en een van die groter swaels.
Identifikasie
Moskeeswaels lyk baie soos 'n reuse rooinekswael met 'n algemene lengte van 25cm en 'n gewig van 45g by volwassenes. Hul bolywe is blou, anders as die rooinekswael se rooi bolyf. Die moskeeswael se gesig en onderlyf is wel rooierig, maar hul ondervlerke is wit met donker vliegvere. Die stert is gevurk en kom iets ronder by die mannetjies voor. Onvolwasse voëls is minder kleurryk en meer bruin, met aansienlik minder kontrasterende kleure.
Die moskeeswael lyk ook baie op die rooiborsswael, maar is ietwat groter en het korter sterte. Die donker kroon steek ook nie verby die oë van 'n moskeeswael nie, maar wel by 'n rooiborsswael.
Hul vlug is swaar en stadig en kan, gepaard met hul grootte, die indruk van 'n valk, eerder as 'n swael gee.
Voedsel
Die primêre voedsel van die moskeeswael is insekte wat uit die lug tydens vlug gevang word.
Verspreiding
Die moskeeswael word aangetref in die meeste dele van Afrika, suid van die Sahara, maar is die algemeenste in die Weste. Die voëls migreer nie, maar sal reëns tot 'n sekere mate volg.
Habitat
Moskeeswaels verkies oop velde met bome en beboude gebiede. Hulle word gewoonlik in pare en swerms aangetref en selde as enkel voëls. Die voëls bou toe modderneste met 'n buisagtige opening; die neste word veral aangetref in die krake van, of onder brûe en soortegelyk strukture, benewens verlate geboue, gate in bome en grotte.
Voortplanting
Die wyfie lê tipies twee tot vier wit eiers. 'n Mannetjie sal slegs met een wyfie paar tot en met haar dood. Na haar dood sal hy vir hom 'n nuwe maat soek.
Ander name
- Wetenskaplike naam: Hirundo senegalensis
- Engelse naam: Mosque Swallow
Subspesies
- C. s. senegalensis
- C. s. saturatior
- C. s. monteiri
Sien ook
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Klasifikasie-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
- Wetenskaplike naam-indeks van Suid-Afrikaanse voëls
Bronnelys
- IUCN 2006. 2006 IUCN Red List of Threatened Species. <www.iucnredlist.org>. Laaste besoek 24 Mei 2007.
- Moskeeswael by Avibase, die wêreldse voëldatabasis. Laaste besoek 24 Mei 2007.
- "Mosque Swallow" by "The Kruger". Laaste besoek 27 Mei 2007.