Gaan na inhoud

Lusern: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
No edit summary
No edit summary
Lyn 31: Lyn 31:


<gallery>
<gallery>
Scythe in lucern field.jpg|'n Lusernveld.
MedicagoSativa-bloem1-hr.jpg|Blom
MedicagoSativa-bloem1-hr.jpg|Blom
MedicagoSativa-CloseUp-hr.jpg|Blom van naby
MedicagoSativa-CloseUp-hr.jpg|Blom van naby
Mesa 002 lhp.jpg|Sade
Medicago sativa (alfalfa).jpg|Spruite
Medicago sativa (alfalfa).jpg|Spruite
</gallery>
</gallery>

Wysiging soos op 19:30, 2 Augustus 2012

Lusern
Medicago sativa
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. sativa
Binomiale naam
Medicago sativa
Subspesies

Medicago sativa subsp. ambigua (Trautv.) Tutin
Medicago sativa subsp. microcarpa Urban
Medicago sativa subsp. sativa L.
Medicago sativa subsp. varia (T. Martyn) Arcang.

Lusern (Medicago sativa) is 'n meerjarige plant. Afhangende van die die variëteit en klimaat kan dit vyf tot twaalf jaar oud word. Met 'n hoogte tot 1 m en trossies klein blou blomme lyk dit baie soos die Klawer (Trifolium). Die plant beskik oor 'n diep en sterk ontwikkelde wortelstelsel wat tot 4,5 m kan uitstrek. Dit help die plant om tydelike droogtes te oorleef.

Lusern is inheems aan Europa en word wêreldwyd as veevoer verbou.

Verwysings

  1. "Medicago sativa – ILDIS LegumeWeb". ildis.org. Besoek op 7 Maart 2008.