Gaan na inhoud

Luiperd

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Addbot (besprekings | bydraes) op 13:45, 8 Maart 2013 (Verplasing van 110 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q34706)

Luiperd
Tydperk: Sedert laat Plioseen of vroeë Pleistoseen
'n luiperd (Panthera pardus) in die Serengeti-park, Tanzanië
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. pardus
Binomiale naam
Panthera pardus
Linnaeus, 1758
Die verspreiding van die luiperd
Sinonieme
Felis pardus Linnaeus, 1758

Die luiperd (Panthera pardus), voorheen as bergtier of tier bekend[2], is 'n soogdier, 'n karnivoor en lid van die katfamilie (Felidae) en kom in 'n verskeidenheid van habitats voor in Afrika sowel as Asië. Luiperds is na tiers, leeus en jaguars die vierde grootste groot-kat. Die poema, die volgende grootste van die groot-katte, bereik byna dieselfde grootte as luiperds. Luiperds is nagdiere en kan tot 21 jaar oud word.

Identifikasie

Die luiperd se pels het swart vlekke in die vorm van sirkels. Sommige is donker van kleur en andere heeltemal swart. Die luiperd kan verwar word met die jagluiperd wat 'n ander katspesie is, maar die jagluiperd verskil in dat sy kolle onderbroke en rosetvormig is. Die luiperd het 'n kort, stewig en katagtige liggaamsbou. Hy kan sy kop massief en liggaamsbou heeltemal terugtrek. 'n Volwasse luiperd weeg ongeveer 60 kg en bereik 'n algemene hoogte van 60 cm.

Voortplanting

Die wyfie is telkens vir 'n periode van 3 maande dragtig en skenk geboorte aan twee tot drie welpies op 'n keer.

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Luiperd

Verdere leeswerk

  • (en) Allsen, Thomas T. (2007). "Natural History and Cultural History: The Circulation of Hunting Leopards in Eurasia, Seventh-Seventeenth Centuries". In Mair, Victor H. (red.). Contact and Exchange in the Ancient World. Honolulu: University of Hawai'i Press. pp. 116–135. ISBN 978-0-8248-2884-4.
  • (en) Khalaf-von Jaffa, Norman Ali Bassam Ali Taher (2005). "The Arabian Leopard (Panthera pardus nimr)". Gazelle: the Palestinian Biological Bulletin (in German) (42): 1–8. {{cite journal}}: Onbekende parameter |month= geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: onerkende taal (link)
  • (en) Khalaf-Sakerfalke von Jaffa, Norman Ali Bassam Ali Taher (Desember 2006). "The Chinese leopard (Panthera pardus japonensis, Gray 1862) in Neunkirchen Zoo, Neunkirchen, Saarland, Duitsland". Gazelle: the Palestinian Biological Bulletin (60): 1–10.
  • (en) "Wild Cats. Status Survey and Conservation Action Plan" (PDF). Gland, Switserland: IUCN/SSC Cat Specialist Group. 1996. {{cite web}}: Onbekende parameter |editors= geïgnoreer (hulp)
  • (en) Partridge, Eric (1983). Origins: a Short Etymological Dictionary of Modern English. New York: Greenwich House. ISBN 0-517-41425-2.
  • (en) Schaller, George B. (1972). The Serengeti Lion. Chicago: University of Chicago Press. ISBN 0-226-73639-3.
  • (en) DeRuiter, D. J.; Berger, L. R. (2000). "Leopards as Taphonomic Agents in dolomitic Caves—Implications for bone Accumulations in the Hominid-bearing Deposits of South Africa". Journal of Archaeological Science. 27 (8): 665–684. doi:10.1006/jasc.1999.0470.
  • (en) Sanei, A. (2007). Analysis of leopard (Panthera pardus) status in Iran (in Persian). Teheran: Sepehr Publication Center. ISBN 978-964-6123-74-8.{{cite book}}: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)
  • (en) Sanei, A.; Zakaria, M.; Yusof, E.; and Roslan, M. (2011). "Estimation of leopard population size in a secondary forest within Malaysia's capital agglomeration using unsupervised classification of pugmarks" (PDF). Tropical Ecology. 52 (1): 209–217.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  • (en) P., Taylor; Barrientos, Stephanie; Dolan, Catherine (2005). Beyond Conservation: A Wildland Strategy. Earthscan. ISBN 1-84407-197-9.
  • (en) Zakaria, M.; Sanei, A. (2011). "Conservation and management prospects of the Persian and Malayan leopards". Asia Life Sciences. Supplement 7: 1–5.

Bronnelys

  1. Breitenmoser, U., Breitenmoser-Wursten, C., Henschel, P. & Hunter, L. (2008). Panthera pardus. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 9 Oktober 2008.
  2. C.S. Grobbelaar. 1959. Soogdiere: Die Vleisetende Roofdiere in: C.F. Albertyn e.a. Die Afrikaanse Kinderensiklopedie Deel VI. Bl. 2526: ... op die lys is daardie groot kat met swart spikkels wat ons in Suid-Afrika die tier noem. Ons sit 'n bietjie opgeskeep met hierdie naam wat ons voorgeslagte vir hom gegee het... Maar nou die naam! Baie mense noem hom bergtier. Hierdie tier van ons kom oor die hele Afrika en in Indië voor. In Indië waar die Hindoes baie meer las van hom het as ons, noem die inboorlinge hom die cheta-bagh, d.w.s. die 'gespikkelde tier'...Dierkundiges wil hê ons moet hom die luiperd noem. Hulle is so gewoond daaraan om die name van diere te verander dat hulle nie kan insien waarom ons aan die ou volksnaam wil kleef nie. Om verwarring te voorkom sal ons hom maar in die vervolg bergtier (luiperd) noem, hoewel hy nog altyd in die volksmond bekend sal staan as die 'tier' . Op bl. 2531 staan (met verwysing na die jaguar): Hy is die Westelike Halfrond se grootste kat. Hierdie groot, swaar kat van by die agt voet en byna 250 pond en met die volmaakte toerusting van 'n roofdier is 'n ware tiran in die hele Suid-Amerikaanse dierewêreld. Hulle noem hom daar ook 'el tigre', die tier. Dit lyk of elke wêrelddeel maar graag 'n tier wil hê: ons in Suid-Afrika noem ons groot, swart, gespikkelde kat ook die 'tier'
  • Soogdiere van die Krugerwildtuin en ander Nasionale Parke (1979). Saamgestel deur Die Nasionale Parkeraad. 'n Publikasie van die Raad van Kuratore vir Nasionale Parke van die Republiek van Suid-Afrika. ISBN 0-86953-027-5.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.

Sjabloon:Link FA Sjabloon:Link FA Sjabloon:Link FA Sjabloon:Link GA Sjabloon:Link FA