Gaan na inhoud

Akwa (kleur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Aliwal2012 (besprekings | bydraes) op 09:18, 24 Julie 2014 (nuwe kleurartikel)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
##00FFFF

Akwa poog om die kleur van kraanwater voor te stel. Dit is 'n groenerige blou kleur en 'n variant van die kleur [[siaan].

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word akwa as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode ##00FFFF
RGB-kleurmodel (0, 255, 255)
CMYK (100, 0, 0, 0)
HSV (180°, 100%, 100%)

Sien ook