Gymnosporia
Voorkoms
Gymnosporia | |
---|---|
Gymnosporia montana | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Gymnosporia
|
Gymnosporia is 'n genus wat behoort tot die familie Celastraceae. Plante van die genus het dorings.
Suid-Afrikaanse spesies
Van die Suid-Afrikaanse spesies is:
- Pendoring (Gymnosporia buxifolia)
- Rooipendoring (Gymnosporia senegalensis)
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Gymnosporia. |
Bron
- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8