Molenlanden
Molenlanden | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Uitsig op die dorp Bleskensgraaf | |
Ligging van Molenlanden in Zuid-Holland-provinsie | |
Kaart van Molenlanden-munisipaliteit | |
Koördinate: 51°52′N 4°47′O / 51.867°N 4.783°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Zuid-Holland |
Stigting | 2019 |
Regering | |
• Burgemeester | Theo Segers (CU) |
Oppervlak | |
• Totaal | 191,58 km2 (73,97 vk. myl) |
• Land | 181,57 km2 (70,10 vk. myl) |
• Water | 10,01 km2 (3,86 vk. myl) |
Hoogte | −1,5 m (−4,9 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 44 644 |
• Digtheid | 246/km2 (640/vk. myl) |
1 Januarie 2022 | |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 2957–4241 |
Skakelkodes | 0183, 0184, 078 |
Bestuurlike sentrum | Bleskensgraaf en Nieuwpoort (feestelike gebeurtenisse) |
Webwerf | www.molenlanden.nl |
Molenlanden (letterlik in Afrikaans: Meulelande) is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland. Die munisipale gebied het sowat 45 000 inwoners (2022) en 'n oppervlakte van sowat 192 km². In hierdie munisipaliteit word Alblasserwaards gepraat, wat is 'n Hollandse dialek.
Molenlanden is in 2019 gestig deur die saamvoeging van die munisipaliteite Giessenlanden en Molenwaard. Die landelike munisipaliteit beslaan die noorde, midde en ooste van die Alblasserwaard-streek en 'n klein stukkie van die Vijfheerenlanden-streek in die uiterste suidooste.[1] Die suidoewer van die Lek-rivier vorm die noordelike begrensing en in die ooste grens Molenlanden sowel aan die provinsie Utrecht as aan die provinsie Gelderland.
Deur die westelike deel vloei die Graafstroom- of Alblas-riviertjie en deur die oostelike deel die Giessen-riviertjie. In die noordweshoek van die munisipaliteit staan die meulens van Kinderdijk ('n Wêrelderfenisgebied).
Plekke
[wysig | wysig bron]- Stad
- Nieuwpoort
- Dorpies
|
|
- Gehuggies
|
|
Munisipale raad
[wysig | wysig bron]Verkiesings sedert 2019:
Party | Setels 2019 |
Setels 2022 |
---|---|---|
Doe Mee! Molenlanden | 7 | 8 |
SGP | 5 | 6 |
CDA | 6 | 5 |
CU | 5 | 5 |
VVD | 3 | 2 |
Progressief Molenlanden | 1 | 1 |
Totaal | 27 | 27 |
Naburige munisipaliteite
[wysig | wysig bron]Ridderkerk | Krimpenerwaard | Lopik (UT) |
Alblasserdam | Vijfheerenlanden (UT) | |
Papendrecht | Sliedrecht, Hardinxveld-Giessendam | Gorinchem, West Betuwe (GE) |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Die gebied oos van die dorp Arkel, ongeveer 4 km².
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Amptelike webwerf
- Plaatsengids (beskrywing)
- AlleCijfers (statistiek)