56ste Oscar-toekenningsaand
56ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 9 April 1984 | |
Plek | Dorothy Chandler Pavilion, Los Angeles | |
Aanbieder | Johnny Carson | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Terms of Endearment | |
Meeste pryse | Terms of Endearment (5) | |
Meeste benoemings | Terms of Endearment (11) |
Die 56ste Oscar-toekenningsaand is op 9 April 1984 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1983. Die aanbieder was Johnny Carson.
Die 1,5 meter lange Linda Hunt het die Oscar vir beste vroulike byspeler gewen vir haar rol as Billy Kwan, ’n manlike Chinees-Australiese fotograaf in The Year of Living Dangerously. Sy was die eerste akteur wat ’n Oscar gewen het vir die uitbeelding van ’n karakter van die teenoorgestelde geslag.
Gordon Willis, ’n gerespekteerde kinematograaf wat veral bekend is vir sy onbenoemde werk aan The Godfather, The Godfather: Part II en Manhattan, het sy eerste benoeming gekry vir beste kinematografie vir Zelig.
Toe die draaiboekskrywer Horton Foote in 1963 aangekondig is as wenner van die Oscar vir die beste verwerkte draaiboek vir To Kill a Mockingbird, was hy nie op die seremonie nie omdat hy nie gedink het hy sou wen nie. Dié keer was hy wel teenwoordig en het hy weer gewen, vir beste oorspronklike draaiboek vir Tender Mercies.[1]
Pryse
[wysig | wysig bron]Hier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):[2]
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste buitelandse rolprent | Beste kort animasieprent |
| |
Beste oorspronklike musiek | Beste oorspronklike liedjie |
|
|
Beste rolprentredigering | Beste kinematografie |
|
|
Ereprys
[wysig | wysig bron]- Hal Roach
Jean Hersholt- Humanitêre Prys
[wysig | wysig bron]- M. J. Frankovich
Spesiale Prestasieprys
[wysig | wysig bron]- Return of the Jedi – Richard Edlund, Dennis Muren, Ken Ralston, Phil Tippett
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Horton Foote. Miracles & Mercies [Dokumentêr]. West Hollywood, Kalifornië: Blue Underground. URL besoek op 2008-01-28.
- ↑ "The 56th Academy Awards (1984) Nominees and Winners". oscars.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2014. Besoek op 9 Oktober 2011.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia