Riverbank Arena
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Olympic Hockey Centre)
Riverbank Arena | ||
Bynaam | Olympic Hockey Centre | |
---|---|---|
Ligging | Hackney Wick, Hackney, Londen | |
Koördinate | 51°32′58″N 0°1′14″W / 51.54944°N 0.02056°W | |
Operateur | Olympic Delivery Authority | |
Kapasiteit | 15 000 toeskouers (5 000 na die Spele) | |
Konstruksie | ||
Geopen | 2012 | |
Huurders | ||
Olimpiese Somerspele 2012 Paralimpiese Somerspele 2012 |
Die Riverbank Arena of Olympic Hockey Centre is 'n hokkie-stadion in die Olimpiese Park in die Britse hoofstad Londen. Die stadion is vir die Olimpiese Somerspele van 2012 opgerig. Die bou van die kompleks het ongeveer £ 19 000 000 gekos. Dit het twee velde, wat onderskeidelik 15 000 en 5 000 toeskouers kan akkommodeer.
Tydens die Paralimpiese Somerspele van 2012 is die stadion vir 7-per-kant en 5-per-kant sokker ingespan.
Na die Spele sal die stadion na 5 000 toeskouers afgeskaal word en noordwaards na Eton Manor geskuif word. Die Europese Hokkie-kampioenskap sal in 2015 hier plaasvind.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Riverbank Arena.