Sjabloon:Dokumentasie subblad
Hierdie is 'n {{dokumentasie}}-bladsy vir Sjabloon:Dokumentasie subblad. Dit bevat gebruiksinligting, kategorieë en ander inhoud wat nie deel is van die oorspronklike sjabloonbladsy nie. |
Gebruik
[wysig bron]Verstelbare teks
[wysig bron]Die parameters |text1=
en/of |text2=
kan gebruik word om die teks van die sjabloon se eerste en tweede reëls respektiewelik in te stel. Indien text1 gestel is en text2 nie, sal beide reëls se teks afgelei word van text1 :
{{Dokumentasie subblad|text1='''''text1 verskein hier''''' |text2='''''text2 verskyn hier'''''}}
Hierdie is 'n {{dokumentasie}}-bladsy vir [bladsy] . Dit bevat gebruiksinligting, kategorieë en ander inhoud wat nie deel is van die oorspronklike text2 verskyn hier nie. |
{{Dokumentasie subblad|text2='''''text2 verskyn hier'''''}}
Hierdie is 'n {{dokumentasie}}-bladsy vir [bladsy] . Dit bevat gebruiksinligting, kategorieë en ander inhoud wat nie deel is van die oorspronklike text2 verskyn hier nie. |
{{Dokumentasie subblad|text1='''''text1 verskyn hier'''''}}
Hierdie is 'n {{dokumentasie}}-bladsy vir [bladsy] . Dit bevat gebruiksinligting, kategorieë en ander inhoud wat nie deel is van die oorspronklike text1 verskyn hier nie. |
Vertoon
[wysig bron]Die sjabloon moet normaalweg boaan 'n /doc-bladsy geplaas word. Die uitset verander afhangende van waar dit besigtig word:
- Op 'n /doc-bladsy vertoon dit 'n kassie wat die sjabloondokumentasie verduidelik en skakels bied na die sjabloonbladsy.
- Op ander bladsye – bv. bladsy wat die /doc-bladsy intrek – sal die sjabloon nie vertoon word nie. Die sjabloonbladsy self (wat
{{Dokumentasie}}
bevat) sal outomaties kennis gee dat dat die dokumentasie oorgebring is vanuit 'n subbladsy.
Funksies
[wysig bron]Bykomend tot die boodskap, voeg die sjabloon bladsy tot Kategorie:Sjabloondokumentasieblaaie, Kategorie:Gebruikerdokumentasieblaaie of soortgelyk (genoem na die onderwerpruimte), maar slegs vir dokumentasiebladsye in naamruimtes met die subbladsyeienskap. Die sorteringsleutel kry die verstekwaarde van die bladsynaam sonder die naamruimte: Sjabloon:vvv sal gerankskik word as "Vvv", bv. onder "V".
Die bostaande dokumentasie is ingesluit vanaf Sjabloon:Dokumentasie subblad/doc. (wysig | geskiedenis) Redigeerders kan eksperimenteer in hierdie sjabloon se sandput (wysig | verskil) en toetsgevalle (wysig) blaaie. Plaas asseblief kategorieë op die /doc-subbladsy. Subbladsye vir die sjabloon. |