Vrije Universiteit Amsterdam
Die Vrije Universiteit Amsterdam (Afrikaanse naam: Vrye Universiteit Amsterdam; Engelse naam: VU University Amsterdam; afkorting: VU) is die enigste algemene protestantse universiteit van Nederland. Die VU-kompleks is in De Boelelaan in SuiderAmstel, Amsterdam geleë.
Vrije Universiteit Amsterdam | |
---|---|
Latyn: Universitas Libera | |
Leuse: | Auxilium nostrum in nomine Domini |
Leuse in Afrikaans: | Ons hulp is in die naam van die Here |
Leuse in Engels: | Our help is in the name of the Lord |
Gestig: | 1880 |
Tipe: | Privaat (openbaar gefinansier) |
Befondsing: | €450 miljoen[1] |
President: | Prof Jaap Winter |
Rektor: | Prof Frank van der Duyn Schouten |
Personeel: | 2 250 |
Studentetal: | 24 500 |
Ligging: | Amsterdam, Noord-Holland, Nederland
52°20′2″N 4°51′54″O / 52.33389°N 4.86500°O |
Kleure: | Ligblou en wit |
Affiliasies: | EUA, Santander |
Webtuiste: | vu.nl |
Sien ook
wysig- Totius
- Universiteit van Amsterdam, 'n ander universiteit in Amsterdam.
Verwysings
wysig- ↑ VU University Amsterdam (2013). "Jaarverslag 2012" (PDF) (in Nederlands). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 3 Desember 2013. Besoek op 2 Junie 2014.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Vrije Universiteit Amsterdam.
- VU
- Vereniging VU-Windesheim Geargiveer 9 Maart 2010 op Wayback Machine