Gaan na inhoud

2017 Meksikaanse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Formula 1 Gran Premio de México 2017
Datum 29 Oktober 2017
Plek Autódromo Hermanos Rodríguez
Voorste wegspringplek
Renjaer Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari
Tyd 1:16.488
Vinnigste ronde
Renjaer Sebastian Vettel Ferrari
Tyd 1:18.785 (rondte 68)
Podium
1 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer
2 Valtteri Bottas Mercedes AMG
3 Kimi Räikkönen Ferrari

Die 2017 Formule Een Meksikaanse Grand Prix is op 29 Oktober 2017 op die Autódromo Hermanos Rodríguez in Meksikostad, Meksiko beslis. Dit was die agtiende wedren van die kampioenskapseisoen en die derde keer sedert 1992 wat dit in Meksiko plaasgevind het.

Bande verskaf deur Pirelli

[wysig | wysig bron]

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne beskikbaar gestel in Meksiko.

Bande vir gebruik te Meksiko
Bande vir 'n droë baan Reënbande

Ultrasag

Supersag

Sag

Tussen-in

Reën

Vrye oefening

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:17.824
2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:18.290
3 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:18.395
4 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:18.421
5 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:18.586
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:17.801
2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:17.932
3 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:17.964
4 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:18.051
5 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:18.142
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:17.113
2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:17.188
3 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:17.230
4 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:17.283
5 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:17.361

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]

Sebastian Vettel het Ferrari se vierde voorwegsprong van die seisoen behaal deur die Red Bull-bestuurder Max Verstappen in die laaste minuut te klop.[1] Lewis Hamilton het die derde plek vir Mercedes behaal, met sy spanmaat Valtteri Bottas vierde. Ferrari se Kimi Räikkönen het vyfde gekwalifiseer terwyl die Force India-bestuurder Esteban Ocon daarin geslaag het om voor Daniel Ricciardo se Red Bull in die sesde plek te kwalifiseer. Die top 10 word afgesluit deur die Renault-bestuurders Nico Hülkenberg en Carlos Sainz jr. en die ander Force India van Sergio Pérez.

Toro Rosso-bestuurder, Pierre Gasly en McLaren-bestuurders Fernando Alonso en Stoffel Vandoorne, het onderskeidelik vyf, twintig en vyf-en-dertig wegspringplekke as straf ontvang. Hulle moes almal dele van hul enjins laat vervang.[2] Later is Daniel Ricciardo van die Red Bull-span en die ander Toro Rosso-bestuurder, Brendon Hartley, ook vir dieselfde oortreding gestraf.[3]

Pos No Deelnemer Span K1 K2 K3 rooster
1 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:17.665 1:16.870 1:16.488 1
2 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:17.630 1:16.524 1:16.574 2
3 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:17.518 1:17.035 1:16.934 3
4 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:17:578 1:17.161 1:16.958 4
5 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:18.148 1:17.534 1:17.238 5
6 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 1:18.336 1:17.827 1:17.437 6
7 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:18.208 1:17.631 1:17.447 16[3]
8 27 Nico Hülkenberg Renault 1:18.322 1:17.792 1:17.466 8
9 55 Carlos Sainz jr. Renault 1:18.405 1:17.753 1:17.794 9
10 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:18.020 1:17.868 1:17.807 10
11 19 Felipe Massa Williams-Mercedes 1:18.570 1:18.099 11
12 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 1:18.902 1:19.159 12
13 28 Vlag van Nieu-Seeland Brendon Hartley Toro Rosso 1:18.683 geen tyd 17[3]
14 14 Fernando Alonso McLaren-Honda 1:17.710 geen tyd 18[2]
15 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 1:18.578 geen tyd 19[2]
16 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:19.176 14
17 94 Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 1:19.333 15
18 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:19.443 16
19 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:19.473 17
107%-tyd: 1:22.944
20 10 Pierre Gasly Toro Rosso geen tyd 20[2]
← VOOR                    Stand na kwalifisering vir die 2017 Meksikaanse Grand Prix
← VOOR                    Wegspringrooster vir die 2017 Meksikaanse Grand Prix

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd/Rede Rooster Punte
1 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 71 1:36:26.552 2 25
2 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 71 +19.678 4 18
3 7 Kimi Räikkönen Ferrari 71 +54.007 5 15
4 5 Sebastian Vettel Ferrari 71 +1:10.078 1 12
5 31 Esteban Ocon Force India-Mercedes 70 +1 rondte 6 10
6 18 Lance Stroll Williams-Mercedes 70 +1 rondte 11 8
7 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 70 +1 rondte 9 6
8 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 70 +1 rondte 14 4
9 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 70 +1 rondte 3 2
10 14 Fernando Alonso McLaren-Honda 70 +1 rondte 18 1
11 19 Felipe Massa Williams-Mercedes 70 +1 rondte 10
12 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 70 +1 rondte 19
13 10 Pierre Gasly Toro Rosso 70 +1 rondte 20
14 94 Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 69 +2 rondtes 13
15 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 69 +2 rondtes 15
DNF 55 Carlos Sainz jr. Renault 59 Enjin 8
DNF 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 55 Enjin 12
DNF 28 Vlag van Nieu-Seeland Brendon Hartley Toro Rosso 30 Enjin 17
DNF 27 Nico Hülkenberg Renault 24 Elektries 7
DNF 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 5 Enjin 16

Puntestand na die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Plek No. Renjaer Span Punte
1 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 333
2 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 277
3 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Mercedes AMG 262
4 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 192
5 5 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 178
6 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 148
7 11 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 92
8 31 Vlag van Frankryk Esteban Ocon Force India-Mercedes 83
9 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Renault 54
10 18 Vlag van Kanada Lance Stroll Williams-Mercedes 40
11 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 36
12 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Renault 34
13 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 28
14 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Haas-Ferrari 15
15 2 Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 13
16 14 Fernando Alonso McLaren-Honda 11
17 30 Vlag van Verenigde Koninkryk Jolyon Palmer Renault 8
18 94 Vlag van Duitsland Pascal Wehrlein Sauber-Ferrari 5
19 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Rosso-Renault 4

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Plek Span Punte
1 Vlag van Duitsland Mercedes AMG 595
2 Vlag van Italië Ferrari 455
3 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 340
4 Vlag van Indië Force India-Mercedes 175
5 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 76
6 Vlag van Italië Toro Roso-Renault 53
7 Vlag van Frankryk Renault 48
8 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 47
9 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda 24
10 Vlag van Switserland Sauber-Ferrari 5

Nota's

[wysig | wysig bron]