Anthropoides
Voorkoms
Anthropoides | |
---|---|
'n Bloukraanvoël. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Anthropoides Vieillot, 1816
|
Spesies | |
Sinonieme | |
|
Anthropoides is 'n voormalige genus van voëls in die familie van kraanvoëls (Gruidae). Die genus het uit twee spesies bestaan.[1] Beide spesies ressorteer sedert 2010 onder die genus Grus.
Spesies
[wysig | wysig bron]Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
- Lys van Nasionale Simbole van Suid-Afrika