David Rappaport
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
David Rappaport | |
Geboortenaam | David Stephen Rappaport |
---|---|
Geboorte | 23 November 1951 |
Sterfte | 2 Mei 1990 (op 38) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1971–1990 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
David Rappaport (23 November 1951 – 2 Mei 1990) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Time Bandits (1981) en in die televisiereekse The Young Ones (1982), Amazing Stories (1985), en The Wizard (1986).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1978: Mysteries
- 1981: Time Bandits
- 1989: Luigi's Ladies
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1970: The Goodies
- 1979: Jigsaw
- 1982: The Young Ones
- 1985: Amazing Stories
- 1986: The Wizard (oorgeklank in Afrikaans vir vertoning deur SAUK as die reeks getitled "Abrakadabra")
- 1990: Beyond the Groove
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1986: The Madness Museum