Dick Schoof
Dick Schoof | |
Dick Schoof, 2024 | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 2 Julie 2024 | |
Vise | Fleur Agema Sophie Hermans Eddy van Hijum Mona Keijzer |
---|---|
Monarg | Willem-Alexander |
Voorafgegaan deur | Mark Rutte (VVD) |
Nasionale Koördineerder vir Terrorismebestryding en Veiligheid
| |
Ampstermyn 1 Maart 2013 – 2018 | |
Voorafgegaan deur | Erik Akerboom |
Opgevolg deur | Pieter-Jaap Aalbersberg |
Direkteur-generaal van die Algemene Intelligensie en Veiligheidsdiens
| |
Ampstermyn 17 November 2018 – 2020 | |
Voorafgegaan deur | Rob Bertholee |
Opgevolg deur | Erik Akerboom |
Sekretaris-generaal van die Ministerie van Justisie en Veiligheid
| |
Ampstermyn 1 Maart 2020 – 2024 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 8 Maart 1957 Santpoort, Nederland |
Politieke party | onafhanklik |
Hendrikus Wilhelmus Maria (Dick) Schoof (Santpoort, 8 Maart 1957) is 'n Nederlands politikus en voormalige staatsamptenaar. Hy is sedert 2 Julie 2024 Eerste minister in die Schoof-kabinet. Tot en met 28 Mei 2024 was hy sekretaris-generaal van die ministerie van Justisie en Veiligheid. Voorheen was hy direkteur-generaal van die Algemene Inlichtingen- en Veiligheidsdienst (AIVD) en Nasionaal Coördinator Terrorismebestrijding en Veiligheid (NCTV).[1]
Eerste Minister
[wysig | wysig bron]Tydens die kabinetsamestelling onderhandelige van 2023-'24 geword Schoof op 28 Mei 2024 voorgestel as Eerste Minister deur die onderhandelende partye PVV, NSC, VVD en BBB. Dit gebeur nadat Geert Wilders (PVV), partyleier van die grootste party in die Tweede Kamer, onvoldoende steun gekry het om self premier te word en voormalig PvdA-minister Ronald Plasterk sy kandidaatskap teruggetrek het. Schoof stel homself daarna voor as 'n onafhanklike Eerste Minister, namens al vier partye. Ná 223 dae se onderhandelinge word Schoof op 2 Julie 2024 deur die koning beëdig.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Who is Dick Schoof? 8 things to know about the new Dutch PM". Politico. 1 Junie 2024.
- ↑ "The Netherlands has a new government. Here are 3 things to know". Politico. 2 Julie 2024.
Voorafgegaan deur Mark Rutte |
Eerste Minister van Nederland 2024-nou |
Opgevolg deur ... |