Newton (eenheid)
Voorkoms
Newton is 'n SI afgeleide eenheid van krag (vektor). Dit is vernoem na sir Isaac Newton.
Definisie
[wysig | wysig bron]'n Newton is die hoeveelheid krag wat nodig is om 'n massa van een kilogram teen 'n tempo van een meter per sekonde kwadraat te versnel.
of