Shah Jahan
Voorkoms
Shah Jahan شہاب الدین محمد شاہجہاں | |
---|---|
5de Keiser van die Mogolryk | |
Keiser Shah Jahan op die troon | |
Dinastie | Huis van Timoer |
Bewind | 30 Januarie 1628 – 31 Julie 1658 |
Kroning | 30 Januarie 1628 in Agra |
Volle naam | A'la Azad Abul Muzaffar Shahab ud-Din Mohammad Khurram |
Gebore | 15 Januarie 1592 |
Lahote, Mogolryk (nou in Pakistan) | |
Gesterf | 31 Januarie 1666 (op 74) |
Agra, Mogolryk (nou in Indië) | |
Taj Mahal, Agra, Mogolryk (nou in Indië) | |
Voorganger | Shahryar (de facto) Jahangir |
Kandahari Begum Mumtaz Mahal Izz un-Nisa Begum | |
Opvolger | Aurangzeb |
Nakomelinge | Hur un-nisa Begum (1613–1619) Jahanara Begum (1614–1681) Dara Shikoh (1615–1659) Shah Shuja (1616–1661) Roshanara Begum (1617–1661) Aurangzeb (1618–1707) Ahmad Bakhsh (1619–1622) Surayya Banu Begum (1621–1628) Unnamed son (1622) Murad Baksh (1624–1661) Lutfu'llah (1626–1628) Daulat Afzal (1628–1629) Husnara Begum (1630) Gauhara Begum (1631–1707) |
Vader | Jahangir |
Moeder | Taj Bibi Bilqis Makani |
Shahabuddin Muhammad Shah Jahan (15 Januarie 1592 – 31 Januarie 1666, Oerdoe: شہاب الدین محمد شاہجہاں) was van 1628 tot 1658 die vyfde Mogol-Keiser van Indië. Hy is gebore as prins Khurram, die seun van keiser Jahangir en sy Hindoe-Rajput vrou, Taj Bibi Bilqis Makani (13 Mei 1573 – 18 April 1619). Hy word as een van die grootste Mogole beskou en sy regerende tydperk word as die goue era van die Mogolryk se argitektuur beskryf. Om die rede het hy baie monumente opgerig, een hiervan is die beroemde Taj Mahal, die mausoleum van sy mees geliefde vrou, Mumtaz Mahal.