Gaan na inhoud

Vrije Universiteit Amsterdam

Koördinate: 52°20′2″N 4°51′54″O / 52.33389°N 4.86500°O / 52.33389; 4.86500
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Vrije Universiteit Amsterdam

Latyn: Universitas Libera
Leuse:Auxilium nostrum in nomine Domini
Leuse in Afrikaans:Ons hulp is in die naam van die Here
Leuse in Engels:Our help is in the name of the Lord
Gestig:1880
Tipe:Privaat (openbaar gefinansier)
Befondsing:€450 miljoen[1]
President:Prof Jaap Winter
Rektor:Prof Frank van der Duyn Schouten
Personeel:2 250
Studentetal:24 500
Ligging:Amsterdam, Noord-Holland, Nederland
52°20′2″N 4°51′54″O / 52.33389°N 4.86500°O / 52.33389; 4.86500
Kleure:          Ligblou en wit
Affiliasies:EUA, Santander
Webtuiste:vu.nl

Die Vrije Universiteit Amsterdam (Afrikaanse naam: Vrye Universiteit Amsterdam; Engelse naam: VU University Amsterdam; afkorting: VU) is die enigste algemene protestantse universiteit van Nederland. Die VU-kompleks is in De Boelelaan in SuiderAmstel, Amsterdam geleë.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. VU University Amsterdam (2013). "Jaarverslag 2012" (PDF) (in Nederlands). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 3 Desember 2013. Besoek op 2 Junie 2014.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]