gratis
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord |
---|
gratis |
- gra•tis
- Wat sonder betaling verkry word.
- Duisende mense het die gratis konsert besoek.
Bywoord |
---|
gratis |
- Wat sonder betaling verkry word.
- Hy het sy dienste gratis aangebied.
Vertalings: gratis | |||
---|---|---|---|
Byvoeglike naamwoord |
---|
gratis |
Bywoord |
---|
gratis |
Vertalings: gratis | |||
---|---|---|---|