Statistiek en Aktuariële Wetenskap Rente Rekening 152 2019 A2
Statistiek en Aktuariële Wetenskap Rente Rekening 152 2019 A2
PUNT / MARK
2019
A2
Handtekening: / Signature: . . . . . . . . . .. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .
Verklaring
Deur my handtekening in die ruimte hierbo te plaas, bevestig ek -
1. dat ek die assesseringsreëls op bladsy twee gelees het, verstaan en sal gehoorsaam;
2. dat ek bewus is van die feit dat ’n oortreding van ’n assesseringsreël of voorskrif daartoe kan lei dat ’n
assessering ongeldig verklaar word, en selfs tot skorsing kan lei;
3. dat die besonderhede wat ek op hierdie voorblad verstrek het, waar en korrek is.
Declaration
By placing my signature in the space above, I confirm –
1. that I have read, understood and will abide by the assessment rules and instructions set out on page two;
2. that I am aware of the fact that a contravention of an assessment rule or instruction may cause an assessment
to be declared null and void, and may even lead to expulsion;
3. that the particulars furnished by me on this front cover are true and correct.
2. No book or any written material may be brought into the assessment venue.
3. Cellular phones may not be used in the assessment venue, even if it is only used as a calculator,
and it must be placed face down on the desk in front of you for the full duration of the
assessment.
4. You must take off your wrist watch and place it face down on the desk together with your cellular
phone.
5. No writing paper may be brought into or taken out of the assessment venue.
7. You are not permitted to read or copy any answer or part of any answer that another student has
written in his/her answer book or on the question paper.
8. Write your answers in ink. If you complete the paper in pencil, you will not be allowed to ask for
a change in mark due to possible incorrect marking after your paper was marked.
9. Carefully read all the instructions that may appear in your assessment paper.
10. The invigilator will make an announcement when the time allotted for the assessment has
expired; papers must then be handed in immediately.
12. You are not allowed to leave the assessment venue within the first 45 minutes of the assessment
session.
14. If a candidate violates any of above-mentioned regulations, the infringement will be reported and
the assessment of such a candidate may be declared invalid.
Page 2 of 10
RR152-2019A2 Bladsy 2 van 10
2. Geen boek of geskrif van enige aard mag in die assesseringslokaal ingebring word nie.
3. Selfone mag nie in die assesseringslokaal gebruik word nie, selfs al word dit as ʼn sakrekenaar
gebruik, en jy moet jou selfoon afskakel en gesig ondertoe voor jou op die skryfblad plaas vir die
volle duur van die assesseringsessie.
4. Jy moet jou polshorlosie afhaal en gesig ondertoe saam met jou selfoon op die skryfblad plaas.
5. Geen skryfpapier mag in die assesseringslokaal ingebring word of uitgeneem word nie.
7. Jy mag nie die antwoord of ’n gedeelte van die antwoord wat ’n ander student in sy/haar
antwoordboek of op die vraestel geskryf het, lees of afskryf nie.
8. Skryf u antwoorde in ink. Indien u die vraestel in potlood invul sal u nie nadat dit nagesien is, kan
kom vra vir puntveranderings waar werk moontlik verkeerd gemerk is nie.
10. Wanneer die assesseringstyd verstryk het, sal die opsiener dit aankondig; skrifte moet dan dadelik
ingehandig word.
11. Geen ekstra tyd sal aan kandidate wat laat kom gegun word nie.
12. Jy word nie toegelaat om die assesseringslokaal binne die eerste 45 minute van die
assesseringsessie te verlaat nie
14. As ʼn kandidaat enige van bogenoemde reëls oortree, sal die oortreding gerapporteer word en
mag so ʼn kandidaat se assessering ongeldig verklaar word.
Bladsy 2 van 10
ToI152-2019A2 Page 3 of 10
SECTION A
(40 marks)
1. A merchant owes a bank R20 000 on which he pays 18% interest p.a., compounded monthly. He
will repay the debt by making a payment at the end of every month over five years. The first
payment is RP and every subsequent payment increases by 2%. What is the value of his first
payment, P? (Fill in your answer on the answer sheet.)
1 − 1 + g n v n
( ) i (3 marks)
(
Ia )ni = P
i−g
2. What effective interest rate per year corresponds to a yearly discount rate of 7.25%?
(a) 0.811189
(b) 0.067599
(c) 0.938005
(d) 0.078167
(e) None of the above.
3. What force of interest per year corresponds to an effective monthly interest rate of 2% per
month?
(a) 1.998335%
(b) 23.763153%
(c) 2.581337%
(d) 3.554597%
(e) None of the above.
4. What amount can be invested at the beginning of each half-year instead of an amount of R750
and the beginning of each month, if interest is earned at a rate of 7.5% per year?
(a) R4 432.94
(b) R4 430.70
(c) R4 406.31
(d) R4 403.18
(e) None of the above.
Make sure you select or write down your final answers on the answer sheet on page 7.
Page 3 of 10
RR152-2019A2 Bladsy 3 van 10
AFDELING A
(40 punte)
1. 'n Winkelier skuld ʼn bank R20 000 waarop hy rente teen 18% p.j., maandeliks saamgestel moet
betaal. Hy gaan die skuld aflos deur vir vyf jaar lank aan die einde van elke maand 'n paaiement
te betaal. Die eerste paaiement is RP en elke verdere paaiement word verhoog met 2%. Wat is
die grootte wat sy eerste paaiement, P? (Skryf jou antwoord neer op die antwoordbladsy.)
1 − 1 + g n v n
( ) i (3 punte)
(
Ia )ni = P
i−g
2. Watter effektiewe rentekoers per jaar stem ooreen met ʼn diskontokoers van 7.25% per jaar?
(a) 0.811189
(b) 0.067599
(c) 0.938005
(d) 0.078167
(e) Geen van die bostaande nie.
3. Watter rente-intensiteit per jaar stem ooreen met ʼn maandelikse effektiewe rentekoers van 2%
per maand?
(a) 1.998335%
(b) 23.763153%
(c) 2.581337%
(d) 3.554597%
(e) Geen van die bostaande nie.
4. Watter bedrag kan aan die begin van elke halfjaar belê word in plaas van ʼn bedrag van R750 aan
die begin van elke maand, indien rente verdien word teen ʼn koers van 7.5% per jaar?
(a) R4 432.94
(b) R4 430.70
(c) R4 406.31
(d) R4 403.18
(e) Geen van die bostaande nie.
Maak seker jy kies of skryf jou finale antwoorde op die antwoordbladsy, bladsy 7.
Bladsy 3 van 10
ToI152-2019A2 Page 4 of 10
5. What amount can be paid out as a bursary at the beginning every month forever if there is
currently R250 000 in an account earning interest at a rate of 3% per month and if the first bursary
is to be paid out immediately?
(a) R8 333.33
(b) R7 281.55
(c) R90 000
(d) R7 500
(e) None of the above.
6. Linda-Anne inherits R28 000 which she immediately invests at 12% p.a., compounded quarterly.
She starts withdrawing R1 000 every three months from the account the first withdrawal three
months after making the investment. From the 2nd withdrawal onwards, she starts consecutively
decreasing each withdrawal by 5% (the 2nd withdrawal is already less than the 1st withdrawal).
What will the balance in the account be after 6 years, immediately after making that withdrawal?
(Fill in your answer on the answer sheet)
1 + i )n − 1 + g n
( ( ) (3 marks)
(
Is )ni = P
i−g
7. What discount rate per year corresponds to a yearly effective interest rate of 7.25%?
(a) 0.0725
(b) 0.067599
(c) 0.078167
(d) 14.793103
(e) None of the above.
8. What amount must be invested for 12¼ years, at the end of each month, at 8.35% per year,
compounded monthly, to accumulate to R745 230?
(a) R2 927.47
(b) R2 895.94
(c) R8 113.03
(d) R8 081.50
(e) None of the above.
9. What effective monthly interest rate corresponds to a force of interest of 9% per year?
(a) 0.075282
(b) 9.033835%
(c) 0.752820%
(d) 0.903384
(e) None of the above.
Make sure you select or write down your final answers on the answer sheet on page 7.
Page 4 of 10
RR152-2019A2 Bladsy 4 van 10
5. Watter bedrag kan as ʼn beurs verewig aan die begin van ʼn maand uitbetaal word indien daar tans
R250 000 in ʼn rekening is wat rente verdien teen ʼn koers van 3% per maand en indien die eerste
beurs dadelik uitbetaal word?
(a) R8 333.33
(b) R7 281.55
(c) R90 000
(d) R7 500
(e) Geen van die bostaande nie.
6. Linda-Anne erf R28 000 wat sy belê teen 12% p.j., kwartaalliks saamgestel. Sy begin om drie
maande nadat sy die geld belê het R1 000 uit die rekening te onttrek met die onttrekkings gemaak
elke drie maande. Vanaf die 2de onttrekking het sy elke opvolgende onttrekking elke keer met 5%
verlaag (die 2de onttrekking is al reeds laer as die 1ste onttrekking). Wat sal die balans van haar
belegging na 6 jaar wees, onmiddellik nadat sy die onttrekking toe gemaak het? (Skryf jou
antwoord neer op die antwoordbladsy.)
1 + i )n − 1 + g n
( ( ) (3 punte)
(
Is )ni = P
i−g
7. Watter diskontokoers per jaar stem ooreen met ʼn jaarlikse effektiewe rentekoers van 7.25%?
(a) 0.0725
(b) 0.067599
(c) 0.078167
(d) 14.793103
(e) Geen van die bostaande nie.
8. Watter bedrag moet vir 12¼ jaar, aan die einde van elke maand, belê word teen 8.35% per jaar,
maandeliks saamgestel, om tot R745 230 te akkumuleer?
(a) R2 927.47
(b) R2 895.94
(c) R8 113.03
(d) R8 081.50
(e) Geen van die bostaande nie.
9. Watter maandelikse effektiewe rentekoers stem ooreen met ʼn rente-intensiteit van 9% per jaar?
(a) 0.075282
(b) 9.033835%
(c) 0.752820%
(d) 0.903384
(e) Geen van die bostaande nie.
Maak seker jy kies of skryf jou finale antwoorde op die antwoordbladsy, bladsy 7.
Bladsy 4 van 10
ToI152-2019A2 Page 5 of 10
10. At what effective interest rate per four-month period, will R1 645 accumulate to R5 100 in exactly
5⅔ years?
(a) 0.052777
(b) 0.068824
(c) 0.206472
(d) 0.211110
(e) None of the above.
11. The future value of an annuity of R3 456 per month at the end of each month for 12 years at a
rate of 12.3% per year, is:
(a) R1 127 046.73
(b) R1 138 598.96
(c) R1 075 548.26
(d) R1 085 995.97
(e) None of the above.
12. A loan of R2 150 000 is repaid over a term of 10 years by equal half-yearly instalments, each of
which includes interest, as well as, repayments of the loan amount. Interest is calculated at 13%
per year, compounded half-yearly, and the first payment is at the end of the first six months.
What is the interest portion of the last instalment of the sixth year?
(a) R84 420.74
(b) R77 224.88
(c) R110 705.51
(d) R195 126.25
(e) None of the above.
13. What yearly interest rate, compounded weekly, corresponds to a discount rate of 1.5% per
month?
(a) 18.2741%
(b) 1.5228%
(c) 1.4778%
(d) 18.16803%
(e) None of the above.
14. Suppose that a 7.25% R15 000 security with interest payable quarterly in arrears, will be
redeemed at R93%. The quarterly interest is:
(a) R13 950.00
(b) R271.88
(c) R1 087.50
(d) R3 487.50
(e) None of the above.
Make sure you select or write down your final answers on the answer sheet on page 7.
Page 5 of 10
RR152-2019A2 Bladsy 5 van 10
10. Teen watter effektiewe rentekoers per vier-maande periode sal R1 645 in presies 5⅔ jaar
akkumuleer tot R5 100?
(a) 0.052777
(b) 0.068824
(c) 0.206472
(d) 0.211110
(e) Geen van die bostaande nie.
11. Die slotwaarde van ʼn annuïteit van R3 456 per maand aan die einde van elke maand vir 12 jaar
teen ʼn koers van 12.3% per jaar, is:
(a) R1 127 046.73
(b) R1 138 598.96
(c) R1 075 548.26
(d) R1 085 995.97
(e) Geen van die bostaande nie.
12. ’n Lening van R2 150 000 word afgelos oor ’n termyn van 10 jaar deur gelyke halfjaarlikse
paaiemente, wat elkeen rente en delging van die kapitaal verteenwoordig. Rente word bygereken
teen 13% per jaar, halfjaarliks saamgestel, en die eerste paaiement is aan die einde van die eerste
ses maande. Wat is die rente gedeelte van die laaste paaiement van die sesde jaar?
(a) R84 420.74
(b) R77 224.88
(c) R110 705.51
(d) R195 126.25
(e) Geen van die bostaande nie.
13. Watter jaarlikse rentekoers, weekliks saamgestel, stem ooreen met ʼn diskontokoers van 1.5% per
maand?
(a) 18.2741%
(b) 1.5228%
(c) 1.4778%
(d) 18.16803%
(e) Geen van die bostaande nie.
14. Veronderstel dat ʼn 7.25% R15 000 effek met rente kwartaalliks agternabetaalbaar, afgelos word
teen R93%. Die kwartaallikse rente is:
(a) R13 950.00
(b) R271.88
(c) R1 087.50
(d) R3 487.50
(e) Geen van die bostaande nie.
Maak seker jy kies of skryf jou finale antwoorde op die antwoordbladsy, bladsy 7.
Bladsy 5 van 10
ToI152-2019A2 Page 6 of 10
15. What amount must be invested on 1 April 2019 at a rate of 10.5% per year, compounded
quarterly, so that an amount of R345 756 will be in the account on 1 October 2026?
(a) R154 853.65
(b) R158 918.56
(c) R163 090.17
(d) R167 371.29
(e) None of the above.
16. There is an amount of R50 000 in an account today earning interest at a rate of 5% per year. What
amount will be in the account in exactly ten years if the interest rate changes to 9% per year in
exactly four years?
(a) R52 122.83
(b) R60 775.31
(c) R101 926.28
(d) R85 789.31
(e) None of the above.
17. A person decided to invest money at the end of each quarter. His initial investment amount is
R500 but thereafter, starting with the second quarter, he decreased the amount by R30 each
time. Find the accumulated investment after 2 years if interest is compounded at i(4) = 16% p.a.
(Fill in your answer on the answer sheet.)
G
( Is )= s − n + Ps (3 marks)
ni i ni n i
18. What amount can be borrowed at 10% p.a., compounded half-yearly, if it is to be repaid by
regular half-yearly payments, the first payment being R4 000 (payable at the end of the first half-
year) and the subsequent payments decreasing by R400 per half-year until a final 10th payment
of R400 is made. (Fill in your answer on the answer sheet.)
( Ia ) = G ( a − nvn ) + Pa (3 marks)
ni
i ni i ni
Make sure you select or write down your final answers on the answer sheet on page 7.
Page 6 of 10
RR152-2019A2 Bladsy 6 van 10
15. Watter bedrag moet op 1 April 2019 belê word teen ʼn rentekoers van 10.5% per jaar, kwartaalliks
saamgestel, sodat daar op 1 Oktober 2026 ʼn bedrag van R345 756 in die rekening sal wees?
(a) R154 853.65
(b) R158 918.56
(c) R163 090.17
(d) R167 371.29
(e) Geen van die bostaande nie.
16. Daar is vandag ʼn bedrag van R50 000 in ʼn rekening waar rente bygereken word teen ʼn koers van
5% per jaar. Watter bedrag sal oor presies tien jaar in die rekening wees indien die rentekoers
oor presies vier jaar verander na 9% per jaar?
(a) R52 122.83
(b) R60 775.31
(c) R101 926.28
(d) R85 789.31
(e) Geen van die bostaande nie.
17. 'n Persoon besluit om aan die einde van elke kwartjaar 'n bedrag in 'n bank te belê. Sy eerste
belegging is R500 en daarna besluit hy om vanaf die volgende belegging, die tweede kwartaal, die
bedrag met R30 te verminder. As die bank rente teen i(4) = 0.16 betaal, wat sal die slotwaarde van
die belegging na 2 jaar wees? (Skryf jou antwoord neer op die antwoordbladsy.)
G
( Is )= s − n + Ps (3 punte)
ni i ni n i
18. Watter bedrag kan geleen word teen 10% p.j., halfjaarliks saamgestel, as die lening afgelos moet
word deur gereelde halfjaarlikse paaiemente, die eerste paaiement is R4 000 (betaalbaar aan die
einde van die eerste halfjaar) en as die verdere paaiemente met R400 per halfjaar afneem totdat
'n finale 10de paaiement van R400 betaal word. (Skryf jou antwoord neer op die antwoordbladsy.)
( Ia ) = G ( a − nvin ) + Pa
ni
i ni ni
(3 punte)
Maak seker jy kies of skryf jou finale antwoorde op die antwoordbladsy, bladsy 7.
Bladsy 6 van 10
ToI152-2019A2 Page 7 of 10
BLANK PAGE.
FILL IN YOUR
SECTION A
ANSWERS ON
THE NEXT
PAGE.
Page 7 of 10
RR152-2019A2 Bladsy 7 van 10
AFDELING A: MERK SLEGS EEN ANTWOORD of SKRYF JOU ANTWOORD NEER (vrae 1, 8, 17 en 18)
SECTION A: MARK ONLY ONE ANSWER or WRITE DOWN YOUR ANSWER (questions 1, 8, 17 and 18)
10
11
12
13
14
15
16
17
18
Bladsy 7 van 10
ToI152-2019A2 Page 8 of 10
SECTION B
(25 marks)
Write down the necessary equation or expression to solve the answer and then find
the answer with your calculator. Round off amounts of money to 2 decimal digits and
interest rates to 6 decimal digits.
Question 1 [9 marks]
On 01/07/2019 Heidi had an investment of R110 000 in a bank account that earns interest at 11%
p.a. compounded monthly.
a) If she withdraws R1 300 at the end of each month, the first of which on 31/07/2019, what is the
balance as on 31/12/2023 immediately after the withdrawal on 31/12/2023? (3)
b) Instead of the R1 300 as in (a), how many withdrawals of R2 500 at the end of each month can
Heidi make and what smaller amount B will be remaining in the account immediately after the
last withdrawal of R2 500? (6)
Page 8 of 10
RR152-2019A2 Bladsy 8 van 10
AFDELING B
(25 punte)
Skryf die nodige uitdrukking of vergelyking waaruit die antwoord bereken moet
word neer en vind dan die antwoord met jou sakrekenaar. Geldbedrae afgerond tot 2
desimale syfers en rentekoerse tot 6 desimale syfers.
Vraag 1 [9 punte]
Heidi het op 01/07/2019 'n belegging van R110 000 in 'n bankrekening waar rente teen 11% p.j.
maandeliks saamgestel word.
a) Indien sy R1 300 aan die einde van elke maand daaruit trek, met die eerste onttrekking op
31/07/2019, hoeveel sal in die rekening oor wees op 31/12/2023 net na die onttrekking op
31/12/2023? (3)
b) In plaas van die R1 300 soos in (a), hoeveel onttrekkings van R2 500 kan Heidi maak aan die einde
van elke maand en watter kleiner bedrag B sal onmiddellik na die laaste onttrekking van R2 500
in die rekening oor wees? (6)
Bladsy 8 van 10
ToI152-2019A2 Page 9 of 10
Question 2 [5 marks]
A bill with face value of R55 000 with maturity date 1 February 2019 was discounted 3 months earlier
at a discount rate of 18% p.a. (simple).
a) Determine the discounted value that was paid out for the bill as well as the amount of discount.
(1)
b) Calculate the nominal and effective annual interest rates that the bank is earning on its
investment. (4)
Bennie borrows R200 000 at 12% p.a. compounded monthly. The debt is repaid over a term of 9 years
by equal monthly instalments of RP each, including interest and capital. The first instalment is paid
at the end of the first month.
a) Determine the monthly instalment P and draw up an amortisation table showing the entries for
the last month of the 6th year. (3)
Page 9 of 10
RR152-2019A2 Bladsy 9 van 10
Vraag 2 [5 punte]
'n Wissel van R55 000 wat op 1 Februarie 2019 betaalbaar is, is 3 maande tevore verdiskonteer teen
'n diskontokoers van 18% p.j. (enkelvoudig).
a) Bepaal die kontantbedrag wat vir die wissel uitbetaal is en die bedrag diskonto. (1)
b) Bereken die nominale en effektiewe jaarlikse rentekoerse waarteen die bank ʼn inkomste op sy
belegging verdien. (4)
Bennie leen R200 000 teen 12% p.j. maandeliks saamgestel. Die lening word afgelos oor 'n termyn
van 9 jaar deur gelyke maandelikse paaiemente van RP elk wat rente en delging insluit. Die eerste
paaiement is aan die einde van die eerste maand.
a) Vind die grootte van die maandelikse paaiement P en gee die inskrywings in die aflossingstabel
vir die laaste maand van die 6de jaar van aflossing. (3)
Bladsy 9 van 10
ToI152-2019A2 Page 10 of 10
b) Determine the total interest paid during the 7th year. First write down the expression for
calculating the interest. (3)
c) Suppose Bennie can use the sinking fund method to repay the loan over the 9 years. He pays the
interest on the loan at the end of each month and invests equal quarterly instalments Q at the
end of each quarter in a sinking fund earning i(4) = 10.75% p.a. Determine Q and the equivalent
quarterly cost of the loan. (5)
Page 10 of 10
RR152-2019A2 Bladsy 10 van 10
b) Bepaal hoeveel rente in totaal in die 7de jaar betaal word. Skryf eers die uitdrukking neer
waarvolgens die rente bereken word. (3)
c) Bennie kan die lening volgens die delgingsfondsmetode aan die einde van die 9 jaar delg. Hy
betaal gevolglik aan die einde van elke maand die rente op die lening en belê aan die einde van
elke kwartaal 'n gelyke bedrag Q in 'n delgingsfonds waar hy rente verdien teen i(4) = 10.75% p.j.
Bepaal Q en sy ekwivalente kwartjaarlikse koste verbonde aan die lening. (5)
Bladsy 10 van 10
RR152-2019A2 Bladsy 3 van 10
AFDELING A
(40 punte)
1. 'n Winkelier skuld ʼn bank R20 000 waarop hy rente teen 18% p.j., maandeliks saamgestel moet
betaal. Hy gaan die skuld aflos deur vir vyf jaar lank aan die einde van elke maand 'n paaiement
te betaal. Die eerste paaiement is RP en elke verdere paaiement word verhoog met 2%. Wat is
die grootte wat sy eerste paaiement, P? (Skryf jou antwoord neer op die antwoordbladsy.)
1 − 1 + g n v n
( ) i (3 punte)
(
Ia )ni = P
i−g
60 60
1 − 1 + ( + (
0.02 ) )
v0.18
20000 = P1 12
R 291.62
→ P1 =
0.18
− ( +0.02 )
12
2. Watter effektiewe rentekoers per jaar stem ooreen met ʼn diskontokoers van 7.25% per jaar?
(a) 0.811189
(b) 0.067599 =d 0.0725 →=
S 100;= D 7.25;= K 92.25
(c) 0.938005 7.25
(d) 0.078167 i=
92.25
(e) Geen van die bostaande nie.
3. Watter rente-intensiteit per jaar stem ooreen met ʼn maandelikse effektiewe rentekoers van 2%
per maand?
(a) 1.998335%
(b) 23.763153% e r= (1 + 0.02 )
12
(c) 2.581337%
(d) 3.554597%
(e) Geen van die bostaande nie.
4. Watter bedrag kan aan die begin van elke halfjaar belê word in plaas van ʼn bedrag van R750 aan
die begin van elke maand, indien rente verdien word teen ʼn koers van 7.5% per jaar?
(a) R4 432.94
(b) R4 430.70
0.075 → i ( )
12
(c) R4 406.31 750a = 12 ; i
i( )
6
(d) R4 403.18 12
Maak seker jy kies of skryf jou finale antwoorde op die antwoordbladsy, bladsy 7.
Bladsy 3 van 10
RR152-2019A2 Bladsy 4 van 10
5. Watter bedrag kan as ʼn beurs verewig aan die begin van elke maand uitbetaal word indien daar
tans R250 000 in ʼn rekening is wat rente verdien teen ʼn koers van 3% per maand en indien die
eerste beurs dadelik uitbetaal word?
(a) R8 333.33
(b) R7 281.55 P
250000= P +
(c) R90 000 0.03
(d) R7 500
(e) Geen van die bostaande nie.
6. Linda-Anne erf R28 000 wat sy belê teen 12% p.j., kwartaalliks saamgestel. Sy begin om drie
maande nadat sy die geld belê het R1 000 uit die rekening te onttrek met die onttrekkings gemaak
elke drie maande. Vanaf die 2de onttrekking het sy elke opeenvolgende onttrekking elke keer met
5% verlaag (die 2de onttrekking is al reeds laer as die 1ste onttrekking). Wat sal die balans van haar
belegging na 6 jaar wees, onmiddellik nadat sy die onttrekking toe gemaak het? (Skryf jou
antwoord neer op die antwoordbladsy.)
(1 + i )n − 1 + g n
( ) (3 punte)
(
Is )ni = P
i−g
0.12 24 24
0.12
24 1 +
4
(
− 1 + ( −0.05 ) )
=
28000 1 + − 1000 0.12
56918.235 − 21760.064
4
− ( −0.05 )
4
= R35158.17
7. Watter diskontokoers per jaar stem ooreen met ʼn jaarlikse effektiewe rentekoers van 7.25%?
(a) 0.0725
(b) 0.067599 = i 0.0725 → = K 100;= D 7.25;= S 107.25
(c) 0.078167 7.25
(d) 14.793103 = d = 0.067599
107.25
(e) Geen van die bostaande nie.
8. Watter bedrag moet vir 12¼ jaar, aan die einde van elke maand, belê word teen 8.35% per jaar,
maandeliks saamgestel, om tot R745 230 te akkumuleer?
(a) R2 927.47
(b) R2 895.94
(c) R8 113.03 745230 = Xs 0.0835
147
12
(d) R8 081.50
(e) Geen van die bostaande nie.
9. Watter maandelikse effektiewe rentekoers stem ooreen met ʼn rente-intensiteit van 9% per jaar?
(a) 0.075282
(b) 9.033835%
(c) 0.752820% i (12)
12
0.09
(d) 0.903384 e = 1 +
12
(e) Geen van die bostaande nie.
Maak seker jy kies of skryf jou finale antwoorde op die antwoordbladsy, bladsy 7.
Bladsy 4 van 10
RR152-2019A2 Bladsy 5 van 10
10. Teen watter effektiewe rentekoers per vier-maande periode sal R1 645 in presies 5⅔ jaar
akkumuleer tot R5 100?
(a) 0.052777
17
(b) 0.068824 i (3)
=5100 1645 1 +
(c) 0.206472 3
(d) 0.211110
(e) Geen van die bostaande nie.
11. Die slotwaarde van ʼn annuïteit van R3 456 per maand aan die einde van elke maand vir 12 jaar
teen ʼn koers van 12.3% per jaar, is:
(a) R1 127 046.73 i= 0.123 → i (12) = 0.116566
(b) R1 138 598.96
(c) R1 075 548.26 3456 s i(12 )
144
12
(d) R1 085 995.97
(e) Geen van die bostaande nie.
12. ’n Lening van R2 150 000 word afgelos oor ’n termyn van 10 jaar deur gelyke halfjaarlikse
paaiemente, wat elkeen rente en delging van die kapitaal verteenwoordig. Rente word bygereken
teen 13% per jaar, halfjaarliks saamgestel, en die eerste paaiement is aan die einde van die eerste
ses maande. Wat is die rente gedeelte van die laaste paaiement van die sesde jaar?
(a) R84 420.74
(b) R77 224.88 2150000 = Xa 0.13
20
2
(c) R110 705.51
(d) R195 126.25 12 Amort → Int = 84420.74
(e) Geen van die bostaande nie.
13. Watter jaarlikse rentekoers, weekliks saamgestel, stem ooreen met ʼn diskontokoers van 1.5% per
maand?
(a) 18.2741% d
= 0.015 →= S 100; = D 1.5; =
K 98.5
(b) 1.5228% 12
(c) 1.4778% =i ( ) 0.182741 → i=
12 (52)
0.1816803
(d) 18.16803%
(e) Geen van die bostaande nie.
14. Veronderstel dat ʼn 7.25% R15 000 effek met rente kwartaalliks agternabetaalbaar, afgelos word
teen R93%. Die kwartaallikse rente is:
(a) R13 950.00
(b) R271.88
0.0725
(c) R1 087.50 ×15000
(d) R3 487.50 4
(e) Geen van die bostaande nie.
Maak seker jy kies of skryf jou finale antwoorde op die antwoordbladsy, bladsy 7.
Bladsy 5 van 10
RR152-2019A2 Bladsy 6 van 10
15. Watter bedrag moet op 1 April 2019 belê word teen ʼn rentekoers van 10.5% per jaar, kwartaalliks
saamgestel, sodat daar op 1 Oktober 2026 ʼn bedrag van R345 756 in die rekening sal wees?
(a) R154 853.65
(b) R158 918.56 0.105
30
16. Daar is vandag ʼn bedrag van R50 000 in ʼn rekening waar rente bygereken word teen ʼn koers van
5% per jaar. Watter bedrag sal oor presies tien jaar in die rekening wees indien die rentekoers
oor presies vier jaar verander na 9% per jaar?
(a) R52 122.83
50000 (1 + 0.05 ) (1 + 0.09 )
4 6
(b) R60 775.31
(c) R101 926.28
(d) R85 789.31
(e) Geen van die bostaande nie.
17. 'n Persoon besluit om aan die einde van elke kwartjaar 'n bedrag in 'n bank te belê. Sy eerste
belegging is R500 en daarna besluit hy om vanaf die volgende belegging, die tweede kwartaal, die
bedrag met R30 te verminder. As die bank rente teen i(4) = 0.16 betaal, wat sal die slotwaarde van
die belegging na 2 jaar wees? (Skryf jou antwoord neer op die antwoordbladsy.)
G
( Is )= s − n + Ps (3 punte)
ni i ni n i
−30
s 0.16 − 8 + 500s 0.16 = R3696.44
0.16 8 4 8
4
4
18. Watter bedrag kan geleen word teen 10% p.j., halfjaarliks saamgestel, as die lening afgelos moet
word deur gereelde halfjaarlikse paaiemente, die eerste paaiement is R4 000 (betaalbaar aan die
einde van die eerste halfjaar) en as die verdere paaiemente met R400 per halfjaar afneem totdat
'n finale 10de paaiement van R400 betaal word. (Skryf jou antwoord neer op die antwoordbladsy.)
( Ia ) = G ( a − nvn ) + Pa (3 punte)
ni
i ni i ni
−400
a 0.10 − 10v10
0.10 + 4000a 0.10 = R18226.12
0.10 10 2 10
2 2
2
Maak seker jy kies of skryf jou finale antwoorde op die antwoordbladsy, bladsy 7.
Bladsy 6 van 10
RR152-2019A2 Bladsy 7 van 10
AFDELING A: MERK SLEGS EEN ANTWOORD of SKRYF JOU ANTWOORD NEER (vrae 1, 6, 17 en 18)
SECTION A: MARK ONLY ONE ANSWER or WRITE DOWN YOUR ANSWER (questions 1, 6, 17 and 18)
1 R291.62
(a) (b) (c) (d) (e)
2
6 R35158.17
(a) (b) (c) (d) (e)
7
10
11
12
13
14
15
16
17 R3696.44
18 R18226.12
Bladsy 7 van 10
RR152-2019A2 Bladsy 8 van 10
AFDELING B
(25 punte)
Skryf die nodige uitdrukking of vergelyking waaruit die antwoord bereken moet
word neer en vind dan die antwoord met jou sakrekenaar. Geldbedrae afgerond tot 2
desimale syfers en rentekoerse tot 6 desimale syfers.
Vraag 1 [9 punte]
Heidi het op 01/07/2019 'n belegging van R110 000 in 'n bankrekening waar rente teen 11% p.j.
maandeliks saamgestel word.
a) Indien sy R1 300 aan die einde van elke maand daaruit trek, met die eerste onttrekking op
31/07/2019, hoeveel sal in die rekening oor wees op 31/12/2023 net na die onttrekking op
31/12/2023? (3)
4.5×12=
54
0.11
110000 1 + − 1300 s 0.11
12 4.5×12=
54
12
= R89738.08
b) In plaas van die R1 300 soos in (a), hoeveel onttrekkings van R2 500 kan Heidi maak aan die einde
van elke maand en watter kleiner bedrag B sal onmiddellik net na die laaste onttrekking van
R2 500 in die rekening oor wees? (6)
110000 = 2500a 0.11 → n = 56.59
n
12
Vraag 2 [5 punte]
'n Wissel van R55 000 wat op 1 Februarie 2019 betaalbaar is, is 3 maande tevore verdiskonteer teen
'n diskontokoers van 18% p.j. (enkelvoudig).
a) Bepaal die kontantbedrag wat vir die wissel uitbetaal is en die bedrag diskonto. (1)
m 4;=
= S 55000;= d 0.18
0.18
D= × 55000 =2475
4
K = 55000 − 2475 = 52525
b) Bereken die nominale en effektiewe jaarlikse rentekoerse waarteen die bank ʼn inkomste op sy
belegging verdien. (4)
i ( ) 2475
4
(4)
= → i= 0.1884817
4 52525
4
2475
i =1 − 1 + =0.202227
52525
Vraag 3 [11 punte]
Bennie leen R200 000 teen 12% p.j. maandeliks saamgestel. Die lening word afgelos oor 'n termyn
van 9 jaar deur gelyke maandelikse paaiemente van RP elk wat rente en delging insluit. Die eerste
paaiement is aan die einde van die eerste maand.
a) Vind die grootte van die maandelikse paaiement P en gee die inskrywings in die aflossingstabel
vir die laaste maand van die 6de jaar van aflossing. (3)
200000
= Pa 0.12 → P R3036.84 / R3036.85
=
108
12
Bladsy 9 van 10
RR152-2019A2 Bladsy 10 van 10
b) Bepaal hoeveel rente in totaal in die 7de jaar betaal word. Skryf eers die uitdrukking neer
waarvolgens die rente bereken word. (3)
(12 × 3036.85) − 3036.85(a36 0.12 − a24 0.12 )
12 12
= R9523.19
c) Bennie kan die lening volgens die delgingsfondsmetode aan die einde van die 9 jaar delg. Hy
betaal gevolglik aan die einde van elke maand die rente op die lening en belê aan die einde van
elke kwartaal 'n gelyke bedrag Q in 'n delgingsfonds waar hy rente verdien teen i(4) = 10.75% p.j.
Bepaal Q en sy ekwivalente kwartaallikse koste verbonde aan die lening. (5)
200000 = Qs 0.1075
36
4
Q = R3363.66
i (4)
= 0.1075 → i (12)
= 0.1065511
0.12
Int 1 200000 ×
= s3 i(12)
4 12 12
= 6053.43
=C 6053.43 + 3363.66
= R9417.09
Bladsy 10 van 10