in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
Die jaar 1985 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 85ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Wêreldbevolking
1985
1980
1990
Wêreld
4,830,979,000
4,434,682,000
396,297,000
5,263,593,000
432,614,000
Afrika
541,814,000
469,618,000
72,196,000
622,443,000
80,629,000
Asië
2,887,552,000
2,632,335,000
255,217,000
3,167,807,000
280,255,000
Europa
706,009,000
692,431,000
13,578,000
721,582,000
15,573,000
Suid-Amerika
401,469,000
361,401,000
40,068,000
441,525,000
40,056,000
Noord-Amerika
269,456,000
256,068,000
13,388,000
283,549,000
14,093,000
Oseanië
24,678,000
22,828,000
1,850,000
26,687,000
2,009,000
7 Januarie – Lewis Hamilton , Britse Formule Een -renjaer, sewemalige wêreldrenkampioen.
5 Februarie – Cristiano Ronaldo , Portugese sokkerspeler.
7 Februarie – Wilhelm Steenkamp , Suid-Afrikaanse rugbyspeler.
6 Maart – Pretty Yende , Suid-Afrikaanse sopraan.
12 Maart – Pieter Howes , Suid-Afrikaanse akteur, regisseur en joernalis. († 2019 ).
7 April – Humza Yousaf , Skotse politikus.
9 April – Tim Bendzko , Duitse sanger en liedjieskrywer.
17 April – Rooney Mara , Amerikaanse aktrise.
22 April – Sam Altman , Amerikaanse entrepreneur, belegger en programmeerder.
4 Mei – Jason Jaftha , Suid-Afrikaanse rugby skeidsregter .
16 Mei – Jing Lusi , Chinese aktrise.
30 Junie – Michael Phelps , Amerikaanse wêreldkampioenswemmer.
24 Junie – Vernon Philander , oud-Suid-Afrikaanse krieketspeler .
21 Julie – Aliette Opheim , Sweedse aktrise.
1 Augustus – Tendai "Beast" Mtawarira , oud-Springbokrugbyspeler .
9 Augustus – Vivek Ramaswamy , Amerikaanse entrepreneur en presidensiële kandidaat.
27 Augustus – Danica Curcic , Deense aktrise.
5 September – Ernst Roets , Suid-Afrikaanse burgerregte-aktivis.
15 Oktober – Khanyi Mbau , Suid-Afrikaanse aktrise met boeklonge.
5 Desember – Frankie Muniz , Amerikaanse akteur.
16 November – Sanna Marin , Finse politikus, sedert 10 Desember 2019 Finland se Eerste minister .
13 Desember – Ivan Botha , Suid-Afrikaanse akteur en draaiboekskrywer.
15 Desember – Desiré Gardner , Suid-Afrikaanse aktrise .
21 Desember – Karlien van Jaarsveld , Afrikaanse sangeres.
Onbekend – Jan Buys , Suid-Afrikaanse skilder (* 1909 ).
6 Februarie – James Hadley Chase , Engelse skrywer (*1906 ).
9 Februarie – Nic Potgieter , Afrikaanse skrywer (* 1906 ).
7 April – Carl Schmitt , Duitse politieke filosoof (* 1888 ).
26 April – Cornelis van der Merwe , Suid-Afrikaanse politikus, medikus en kabinetsminister (* 1921 ).
11 Mei – Garmt Stuiveling , Nederlandse digter (* 1907 ).
12 Mei – Jean Dubuffet , Franse skilder en beeldhouer (* 1901 ).
16 Mei – Margaret Hamilton , Amerikaanse aktrise (* 1902 ).
23 Junie – P.K. le Roux , Suid-Afrikaanse politikus (* 1904 ).
10 Julie – Hilgard Muller , Nasionale Party -politikus, burgemeester van Pretoria , minister van buitelandse sake (* 1914 ).
16 Julie – Heinrich Böll , Duitse skrywer, essayis en vertaler (* 1917 ).
22 September – D.J. Opperman , Afrikaanse digter en akademikus (* 1914 ).
2 Oktober – Rock Hudson , Amerikaanse akteur (* 1925 ).
1 November – Phil Silvers , Amerikaanse akteur en komediant (* 1911 ).
5 November – Elise Muller , Afrikaanse skrywer (* 1919 ).
5 November – Dirk van der Walt , predikant in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (* 1919 ).
20 November – Henning Klopper , Suid-Afrikaanse taalstryder en LV (* 1895 ).
20 Desember – Olaf Andresen , Duitsgebore Afrikaanse liedjieskrywer (* 1902 ).