2000-Drienasiesreeks
Datums | 15 Julie - 26 Augustus |
---|---|
Kampioen | Australië (1 titels) |
Wedstryde gespeel | 6 |
Drieë gedruk | 29 (4.83 per wedstryd) |
Bywoning | 381 655 (63 609 per wedstryd) |
Meeste punte | Stirling Mortlock (71) |
Meeste drieë | Christian Cullen (7) |
← 1999 2001 → | |
Die 2000-Drienasiesreeks was die vyfde keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het. Dit is vanaf 15 Julie tot 26 Augustus oor ses wedstryde beslis met elke span wat vier wedstryde gespeel het. Australië het die toernooi vir die eerste keer gewen nadat hulle drie wedstryde gewen het. Buitendien het Australië die Bledisloebeker vir die derde agtereenvolgende keer behou, nadat die All Blacks en die Wallabies elkeen een wedstryd gewen het.
Die toernooi is deur SANZAR georganiseer, ’n konsortium wat uit die drie lande se rugbyfederasies bestaan. Sedert 2012 is dit na die Rugbykampioenskapreeks verander toe ook Argentinië tot die toernooi toegetree het.[1]
Formaat
[wysig | wysig bron]Die formaat vir die 2000-toernooi was soortgelyk aan dié van die vorige jare. Elke span het twee keer tuis gespeel, en twee keer weg, met ’n totaal van vier wedstryde elk, en ses in totaal. Met ’n wen het ’n span vier punte verdien, gelykop twee ligapunte, en ’n verloor met agt of meer punte nul ligapunte. ’n Bonuspunt kon verdien word op een van twee maniere: deur ten minste vier drieë in ’n wedstryd te druk, of deur met sewe punte of minder te verloor. Die toernooi se wenner was die span met die meeste ligapunte aan die einde van die toernooi.
Telkaart
[wysig | wysig bron]Nasie | Wedstryde | Punte | Bonuspunte | Ligapunte | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Speel | Wen | Gelyk | Verloor | Vir | Teen | Verskil | ||||
1 | Australië | 4 | 3 | 0 | 1 | 104 | 86 | +18 | 2 | 14 |
2 | Nieu-Seeland | 4 | 2 | 0 | 2 | 127 | 117 | +10 | 4 | 12 |
3 | Suid-Afrika | 4 | 1 | 0 | 3 | 82 | 110 | –28 | 2 | 6 |
Wedstryddatums
[wysig | wysig bron]Datum | Datum | ||
---|---|---|---|
Week 1 | 15 Julie | Week 4 | 5 Augustus |
Week 2 | 22 Julie | Week 5 | 19 Augustus |
Week 3 | 29 Julie | Week 6 | 26 Augustus |
Week 1
[wysig | wysig bron]15 Julie 2000 | Australië | 35–39 | Nieu-Seeland | ANZ-stadion, Sydney, Australië | |
20:00 (AEST) | Drieë: Stirling Mortlock (2), Chris Latham, Joe Roff, Jeremy Paul Doelskoppe: Stirling Mortlock (2) Strafdoele: Stirling Mortlock (2) |
Verslag | Drieë: Tana Umaga, Pita Alatini, Christian Cullen, Justin Marshall, Jonah Lomu Doelskoppe: Andrew Mehrtens (4) Strafdoele: Andrew Mehrtens (2) |
Bywoning: 109 874 Skeidsregter: André Watson (RSA) | |
|
Week 2
[wysig | wysig bron]22 Julie 2000 | Nieu-Seeland | 25–12 | Suid-Afrika | Lancasterpark, Christchurch, Nieu-Seeland | |
19:35 (NZST) | Drieë: Christian Cullen (2) Strafdoele: Andrew Mehrtens (3), Tony Brown Skepdoel: Andrew Mehrtens |
Verslag | Strafdoele: Braam van Straaten (3) Skepdoel: Percy Montgomery Kaart: Corné Krige |
Bywoning: 49 000 Skeidsregter: Chris White (ENG) | |
|
Week 3
[wysig | wysig bron]29 Julie 2000 | Australië | 26–6 | Suid-Afrika | ANZ-stadion, Sydney, Australië | |
20:00 (AEST) | Drieë: Stirling Mortlock, Jeremy Paul Doelskoppe: Stirling Mortlock (2) Strafdoele: Stirling Mortlock (4) |
Verslag | Strafdoele: Braam van Straaten (2) | Bywoning: 77 048 Skeidsregter: Ed Morrison (ENG) | |
Week 4
[wysig | wysig bron]5 Augustus 2000 | Nieu-Seeland | 23–24 | Australië | Westpacstadion, Wellington, Nieu-Seeland | |
19:35 (NZST) | Drieë: Christian Cullen (2) Doelskoppe: Andrew Mehrtens (2) Strafdoele: Andrew Mehrtens (3) |
Verslag | Drieë: Stirling Mortlock, Joe Roff Doelskop: Stirling Mortlock Strafdoele: John Eales, Stirling Mortlock (3) |
Bywoning: 36 500 Skeidsregter: Jonathan Kaplan (RSA) | |
|
Week 5
[wysig | wysig bron]19 Augustus 2000 | Suid-Afrika | 46–40 | Nieu-Seeland | Ellispark, Johannesburg, Suid-Afrika | |
15:00 (SAST) | Drieë: Thinus Delport, Robbie Fleck (2), Werner Swanepoel (2), Chester Williams Doelskoppe: Braam van Straaten (5) Strafdoele: Braam van Straaten (2) |
Verslag | Drieë: Christian Cullen (2), Tana Umaga (2) Doelskoppe: Andrew Mehrtens (4) Strafdoele: Andrew Mehrtens (3) Skepdoel: Andrew Mehrtens |
Bywoning: 57 233 Skeidsregter: Andrew Cole (AUS) | |
|
Week 6
[wysig | wysig bron]26 Augustus 2000 | Suid-Afrika | 18–19 | Australië | Kings Park, Durban, Suid-Afrika | |
15:00 (SAST) | Strafdoele: Braam van Straaten (6) | Verslag | Drie: Chris Latham Doelskop: Stirling Mortlock Strafdoele: Stirling Mortlock (4) Kaart: Matt Cockbain |
Bywoning: 52 000 Skeidsregter: Paul Honiss (NZL) | |
Drienasiesreekskampioen 2000 |
---|
Australië |
Statistiek
[wysig | wysig bron]Meeste punte en drieë
[wysig | wysig bron]Meeste punte aangeteken:
|
Meeste drieë gedruk:
|
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "Rugby: IRB clears way for Argentina to join Tri-Nations". The New Zealand Herald. 13 Mei 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2020. Besoek op 22 Mei 2010.