Bespreking:Geen (genetika)
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Geen (genetika)-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Geen (genetika)
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Genetika
[wysig bron]'n Geen dra die inligting vir 'n spesifieke erflike eienskap in 'n sel. Dit is 'n stuk DNS - 'n molekuul - wat die samestelling van 'n proteïen kodeer en daarmee verantwoordelik is vir 'n bepaalde aksie wat in die sel onderneem kan word.