Gaan na inhoud

Las Vegas Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Caesars Palace Grand Prix)
Renbaan sedert 2023

Die Las Vegas Grand Prix is 'n Formule Een-kampioenskapswedren wat sedert 2023 in Las Vegas, Verenigde State plaasvind. Die wedren was voorheen bekend as die Caesars Palace Grand Prix en was slegs twee keer gehou, in 1981 en 1982.

Wenners van die Las Vegas Grand Prix

[wysig | wysig bron]
Jaar Renjaer Vervaardiger Baan Verslag
2024 Vlag van Verenigde Koninkryk George Russell Vlag van Duitsland Mercedes AMG Las Vegas Strip Verslag
2023 Vlag van Nederland Max Verstappen Vlag van Oostenryk Red Bull-Honda RBPT Verslag

Wenners van die Caesars Palace Grand Prix

[wysig | wysig bron]
Renbaan 1981-1982
CART Indy Car geskiedenis
Jaar Datum Wenjaer Wenmotor Wenspan
1984 10 November Vlag van Verenigde State van Amerika Tom Sneva March-Cosworth Mayer Motor Racing
1983 8 Oktober Vlag van Verenigde State van Amerika Mario Andretti Lola-Cosworth Newman/Haas Racing
Caesars Palace Formule Een Grand Prix
Jaar Renjaer Vervaardiger Baan
1982 Vlag van Italië Michele Alboreto Tyrrell-Ford Caesars Palace Las Vegas
1981 Vlag van Australië Alan Jones Williams-Ford