Hans-Georg von Friedeburg
Voorkoms
Hans-Georg von Friedeburg (15 Julie 1895 - 23 Mei 1945) was 'n Duitse admiraal, die adjunk-bevelvoerder van die U-bootmagte van Nazi-Duitsland en die tweede-in-bevel van die Kriegsmarine. Hy was die enigste verteenwoordiger van die gewapende magte wat teenwoordig was by die ondertekening van die Duitse oorgawe in Lüneburg Heath op 4 Mei 1945, in Reims op 7 Mei en in Berlyn op 8 Mei 1945. Admiraal von Friedeburg het kort daarna selfmoord gepleeg, by die ontbinding van die Flensburgse regering.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hans-Georg von Friedeburg.