Kortbeksuikerbekkie
Voorkoms
Kortbeksuikerbekkie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. collaris
|
Binomiale naam | |
Hedydipna collaris (Vieillot, 1819)
| |
Sinonieme | |
Anthreptes collaris |
Die kortbeksuikerbekkie (Hedydipna collaris) is 'n algemene standvoël in woude, digte boomveld en tuine. Die voël is 10 cm groot en weeg 6 - 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Collared sunbird.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Anthreptes collaris". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1