Sinksianied
Voorkoms
Algemeen | |
---|---|
Naam | Sinksianied |
Chemiese formule | Zn(CN)2 |
Molêre massa | |
CAS-nommer | |
Voorkoms | kleurloos, wit vastestof[1] |
Fasegedrag | |
Strukturbericht | C3 |
Smeltpunt | ontbind 800 °C[1] |
Kookpunt | |
Digtheid | 1,852[1] |
Oplosbaarheid | onoplosbaar[1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Sinksianied is 'n sout van sink en blousuur met die chemiese formule Zn(CN)2.
Kristalstruktuur
[wysig | wysig bron]Sinksianied kristalliseer in die kubiese anti-kupriet struktuur. (C3 in die strukturbericht-klassifikasie.[1]
Chemiese eienskappe
[wysig | wysig bron]Die sout kan presipiteer word deur 'n oplossing van kaliumsianied by 'n oplossing van sinksulfaat te voeg.[1]