Sjabloon:Aktueel
Voorkoms
- Britse natuurlewe-organisasies reken dat die dunbekwulp (Numenius tenuirostris) uitgestorwe is.
- Nadat die BDP tydens die algemene verkiesing op 1 November 2024 vir die eerste keer sedert onafhanklikwording in 1966 nie meer ’n volstrekte meerderheid behaal het nie, het die sittende president Mokgweetsi Masisi die regeringsmag aan die UDC oorhandig, waarna Duma Boko as sy opvolger ingesweer is.
- Tydens oorstromings in Suidoos-Spanje is meer as 215 mense dood, terwyl 2 000 nog vermis word.
- Die titelverdediger Emirates Team New Zealand, Taihoro wen die America's Cup teen die uitdager INEOS Britannia, Britannia RB3 uit die Verenigde Koninkryk.
- Die 2024-Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe word toegeken aan Daron Acemoglu, Simon Johnson en James A. Robinson "vir studies oor hoe instellings gevorm word en welvaart affekteer".