Sully Prudhomme
Voorkoms
Sully Prudhomme | |
---|---|
Gebore | René François Armand Prudhomme 16 Maart, 1839 |
Sterf | 6 September 1907 Châtenay-Malabry, Frankryk |
Nasionaliteit | Frankryk |
Beroep | Digter en essayis |
René-François-Armand (Sully) Prudhomme (Parys, Frankryk, 16 Maart 1839 - Châtenay-Malabry, Frankryk, 6 September 1907) was 'n Franse digter en essayis, en wenner van die eerste Nobelprys vir Letterkunde in 1901.[1]
Oorspronklik het Prudhomme hom as ingenieur bekwaam, maar het later 'n filosoof geword en hom toe na die digkuns gewend. Sy doel in dié genre was om "wetenskaplike digkuns vir moderne tye" te skep.
Hy het 'n ernstige en melankoliese geaardheid gehad.
Bibliografie
[wysig | wysig bron]Poësie
[wysig | wysig bron]- Stances et poèmes (Posisies en gedigte), 1865.
- Les épreuves (Die toetse), 1866.
- Les solitudes: poésies (Die verlatenhede: digkunse), 1869.
- Les destins (Die lotgevalle), 1872.
- La France (Frankryk), 1874.
- Les vaines tendresses (Die ydele vriendelikhede), 1875.
- Le Zénith (Die toppunt)(gedig), gepubliseer in die koerant Revue des deux mondes (Oorsig van twee wêrelde), 1876.
- La justice (Geregtigheid)(gedig), 1878.
- Poésie (Digkuns), 1865-88, 1883-88.
- Le prisme, poésies diverses (Die prisma en ander gedigte), 1886.
- Le bonheur (Die vreugde)(gedig), 1888.
- Épaves (Wrakke), 1908.
Prosa
[wysig | wysig bron]- Œuvres de Sully Prudhomme (Die werke van Sully Prrudhomme)(poësie en prosa), 8 volumes, 1883-1908.
- Que sais-je? (Wat weet ek?) (filosofie), 1896.
- Testament poétique (Digkundige wil) (essays), 1901.
- La vraie religion selon Pascal (Die ware geloof volgens Pascal) (essays), 1905.
- Journal intime: lettres-pensée (Intieme dagboek: gedagtebriewe) (dagboek), 1922.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "The Nobel Prize in Literature 1901" (in Engels). Nobelprize.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2018. Besoek op 7 Oktober 2017.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Sully Prudhomme. |
- Prudhomme-biografie Geargiveer 22 November 2001 op Wayback Machine
- Prudhomme
- Poèmes: [1] i [2]
- Les Vaines Tendresses Geargiveer 8 September 2009 op Wayback Machine HTML, PDF in libro veritas Geargiveer 26 Februarie 2011 op Wayback Machine
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |