Werner von Fritsch
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Thomas Ludwig Werner Freiherr von Fritsch (4 Augustus 1880 - 22 September 1939) was lid van die Oberkommando der Wehrmacht (OKW - die Duitse Hoër Bevelstruktuur). Hy was opperbevelvoerder van die Duitse Leër vanaf 1933 tot Februarie 1938, toe hy gedwing is om te bedank nadat hy vals beskuldig is dat hy homoseksueel was.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Werner von Fritsch.