Gaan na inhoud

verwysing

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  verwysings     verwysings    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  verwysinkie     verwysinkies  
  • ver•wy•sing
Die handeling om te verwys. Aanduiding dat elders gesoek moet word.
  1. Waar kom dit vandaan, kan jy asseblief 'n verwysing verskaf.
  2. Ek sal jou verwysings deeglik kontroleer.

    Afkorting

verw.
bladsyverwysing, verwysingsnommer

    Vertalings

  Vertalings:    verwysing
Engels: reference(en)
Duits: Verweisung(de)
Frans: référence(fr)
Nederlands: verwijzing(nl)