Gaan na inhoud

boendoehof

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Samestelling van boendoe en hof. Boendoe kom moontlik van Zoeloe "i(li)bunda", 'woudboom', 'struike'[1] of Sjona "bundo", 'grasveld'.[2]
IFA: [bun.du.hɔf]
boen∙doe∙hof
Enkelvoud Meervoud
  boendoehof     boendoehowe  
  1. 'n Tradisionele hof ingevolge stamreg.
  2. 'n Informele en dikwels onwettige hof wat dikwels gereël word deur mense wat die reg in eie hande neem.
Drie verdagtes is in hegtenis geneem nadat hulle vermoedelik ‘n man ná 'n boendoehof lewendig verband het.

    Sinonieme

    Vertalings

  Vertalings:    boendoehof
Engels: tribal court, kangaroo court
  1. Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA), ISBN 9780958440134
  2. Oxford dictionaries