Roemene
- Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Roemeens.
Die Roemene of Roemeniërs (Roemeens: români [roˈmɨnʲ] of – histories, maar nou 'n selde gebruikde regionalisme – rumâni) is 'n nasie en etniese groep inheems aan Roemenië wat Roemeens, 'n Romaanse taal, as moedertaal praat. Hulle vorm die titulêre nasie van Roemenië en maak volgens die laaste sensus van 2011 omtrent 89% van dié land se bevolking uit.[40]
Roemene deel 'n gemeenskaplike afkoms, kultuur en geskiedenis, maar dié term verwys soms ook na die hele bevolking van Roemenië. Naas Roemene leef nog minderhede soos Hongarye (6,5%) en Roma (3,3%) in Roemenië.[40] Soms word Moldawiërs ook as Roemene beskou – ook deur hulself – en in hierdie geval sal hulle met 80% die grootste etniese groep van Moldowa vorm.
Wêreldwyd leef omtrent 24 miljoen Roemene, waarvan sowat 19,5 miljoen in Roemenië. Na die einde van die Koue Oorlog het Roemene veral as trekarbeiders in Wes-Europese lande soos Duitsland, Frankryk, Italië, Spanje en die Verenigde Koninkryk asook in Israel, Kanada, Oekraïne en die Verenigde State gevestig.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Romanian". Ethnologue (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Mei 2020. Besoek op 13 November 2014.
- ↑ (ro) "Union Latine". Besoek op 13 November 2014.
- ↑ "6-8 Million Romanians live outside Romania's borders". Ziua Veche (in Roemeens). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2020. Besoek op 13 November 2014.
- ↑ "Rezultate definitive ale Recensământului Populaţiei şi al Locuinţelor – 2011 (caracteristici demografice ale populaţiei)" (PDF) (in Roemeens). Romanian Institution of Statistics. 2011. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 11 April 2015.
- ↑ "Bilancio demografico nazionale". Istat.it (in Italiaans). 15 Junie 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2019. Besoek op 11 Januarie 2016.
- ↑ (it) "CITTADINI NON COMUNITARI REGOLARMENTE SOGGIORNANTI: Anni 2013–2014" (PDF). Istat.it. 5 Augustus 2014. Besoek op 10 Januarie 2016.
- ↑ (en) "Population Figures at 1 July 2015: Migration Statistics. First semester 2015" (PDF). Persberig. 4 Desember 2015. http://www.ine.es/en/prensa/np948_en.pdf.
- ↑ "Zensusdatenbank – Ergebnisse des Zensus 2011". ergebnisse.zensus2011.de (in Duits). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Mei 2020. Besoek op 10 Januarie 2016.
- ↑ "Bevölkerung und Erwerbstätigkeit – Ausländische Bevölkerung – Ergebnisse des Ausländerzentralregisters" (PDF). German Federal Office of Statistics (in Duits). 16 Maart 2015. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 Februarie 2019. Besoek op 10 Januarie 2016.
- ↑ "Anzahl der Ausländer in Deutschland nach Herkunftsland" [Number of foreigners in Germany by country of origin]. de.statista.com (in Duits). 31 Desember 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Mei 2020. Besoek op 8 Januarie 2016.
- ↑ "Total ancestry categories tallied for people with one or more ancestry categories reported, 2009 American Community Survey 1-Year Estimates". U.S. Census Bureau (in Engels). 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Februarie 2020. Besoek op 11 Januarie 2016.
- ↑ "Statistical Abstract of Israel 2014 – No. 65 Subject 2 – Table No. 8" (PDF). cbs.gov.il (in Engels). 2014. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 11 April 2015.
- ↑ (en) "2011 National Household Survey: Data tables". Besoek op 13 November 2014.
- ↑ "Répartition des immigrés par pays de naissance en 2012" (XLS). French National Institution of Statistics and Economic Studies (in Frans). 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2015. Besoek op 8 Januarie 2016.
- ↑ (en) "The distribution of the population by nationality and mother tongue: Ukraine". State Statistics Committee of Ukraine. 2003. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 September 2007.
{{cite web}}
: Onbekende parameter|deadurl=
geïgnoreer (hulp) - ↑ "Estimated population resident in the United Kingdom by country of birth" (XLS). UK Office for National Statistics (in Engels). Augustus 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Februarie 2016.
- ↑ "Rumänische Community zählt etwa 75.000 Menschen". Medien-Servicestelle Neue Osterreicher (in Duits). 6 Desember 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Februarie 2014.
- ↑ (en) "Moldovan Census 2004". National Bureau of Statistics of the Republic of Moldova. Besoek op 13 November 2014.
- ↑ (en) "Announcement of the demographic and social characteristics of the Resident Population of Greece according to the 2011 Population – Housing Census" (PDF). Persberig. 23 Augustus 2013. Archived from the original on 25 Desember 2013. https://web.archive.org/web/20131225192921/http://www.statistics.gr/portal/page/portal/ESYE/BUCKET/General/nws_SAM01_EN.PDF.
- ↑ "Non-Profit Data" (in Nederlands). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 November 2019. Besoek op 13 November 2014.
- ↑ "POPULAÇÃO ESTRANGEIRA RESIDENTE EM TERRITÓRIO NACIONAL – 2011" (PDF). Sefstat portal for Statistics (in Portugees). Junie 2012. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 28 Maart 2019. Besoek op 8 Januarie 2016.
- ↑ (sr) "Република Србија: Становништво према националној припадности 2011". Serbian Institute for Statistics. 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 November 2017. Besoek op 11 Januarie 2016.
- ↑ "Országos, területi adatok" (in Hongaars). Hungarian Central Bureau of Statistics. 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 April 2020. Besoek op 11 April 2015.
- ↑ "Cyprus 2011 census" (in Engels). cystat.gov.cy. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020.
- ↑ (en) "Foreign-born persons in Sweden by country of birth". 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 17 Maart 2016.
- ↑ (en) "2006 Census of Population and Housing, Australia". Australian Bureau of Statistics. Geargiveer vanaf die oorspronklike (XLS) op 22 Julie 2008.
{{cite web}}
: Onbekende parameter|deadurl=
geïgnoreer (hulp) - ↑ "CSO Emigration" (PDF) (in Engels). Census Office Ireland. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 21 Maart 2019. Besoek op 29 Januarie 2013.
- ↑ (nl) "CBS Statline". Centraal Bureau voor de Statistiek 2012. Besoek op 21 Oktober 2012.
- ↑ "Statistics Denmark:FOLK2: Population 1. January by sex, age, ancestry, country of origin and citizenship" (in Engels). Statistics Denmark. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 3 Augustus 2012.
- ↑ "Swiss Statistical Office 2012". Swiss Federal Statistical Office (in Engels). 12 April 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Oktober 2016. Besoek op 13 November 2014.
- ↑ "Statistics Norway – Persons with immigrant background by immigration category, country background and gender. 1 January 2012 (Corrected 30 April 2012)" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 13 November 2014.
- ↑ (ro) Departamentul Românilor de Pretutindeni Cehia Geargiveer 2 Augustus 2012 op Wayback Machine
- ↑ "2010 Russia Census" (in Russies). Russian Federation Statistics Office. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Desember 2013. Besoek op 13 November 2014.
- ↑ (ro) Departamentul Românilor de Pretutindeni Extremul Orient Geargiveer 5 Augustus 2012 op Wayback Machine
- ↑ (ro) "Australia and New Zealand". Romanian Ministry of Foreign Affairs. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Augustus 2012. Besoek op 11 April 2015.
- ↑ (ro) "Romanian Ministry of Foreign Affairs". www.mae.ro. 2012. Besoek op 11 April 2015.
- ↑ BİROL AKGÜN; ZEYNEP ŞAHİN (2009). "TURKEY'S DIVERSIFYING FOREIGN RESIDENTS: AN EXPLORATORY STUDY" (PDF) (in Turks). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 27 Maart 2009. Besoek op 11 April 2015.
- ↑ "2011 Bulgarian Census" (in Bulgaars). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Januarie 2020. Besoek op 13 November 2014.
- ↑ "Ethnic composition, religion and language skills in the Republic of Kazakhstan" (RAR). www.stat.kz (in Russies). 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 November 2018.
- ↑ 40,0 40,1 "Rezultatele finale ale Recensământului din 2011 – Tab8. Populaţia stabilă după etnie – judeţe, municipii, oraşe, comune" (in Roemeens). National Institute of Statistics (Romania). 5 Julie 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020. Besoek op 17 Maart 2016.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Roemene.